Oudio

Voelgoed se oudio’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe. 

Oudio

Voelgoed se oudio’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe. 

[OUDIO] Oefening kan jou slaap- en stresvlakke verbeter

Nuutste oudio

Wanneer laas het jy teruggesit en net vir ’n halfuur ontspan? Wat nog gepraat van oefen. Ons het nooit genoeg energie om te oefen nie. ...

Méér oudio's

Chrisna Roos, motiveringspreker en skoonheidsterapeut 

Veroudering is ongelukkig onafwendbaar. Daar is egter daaglikse selfsorgwenke wat jy kan volg om hierdie ’n mooier, gladder meer vredevolle proses te maak. Wanneer jy jonk is, vertel niemand jou dat daar ’n tyd gaan ...

Leandie Bräsler

Ervaar vrede en vreugde deur jou besige lewe aan God oor te gee. Vind rustigheid in geloof en leer hoe om te ontspan te midde van die chaos! Vreugde, net soos liefde, staan in kontras ...

Minette Visser

“Baie mense wil gesond wees, maar min mense kies dit. Jy moet dit kies. Dit is lekker om ’n gesonde leefstyl te volg en jy is dit werd,” sê MINETTE VISSER. ’n Gesonde leefstyl moenie ...

Leonie Mynhardt

Moenie altyd jou hele gesin se probleme vir hulle oplos nie. Jou kinders gaan nooit op hulle eie bene kan staan nie, sê LEONIE MYNHARDT. Om daar te wees vir jou gesin is seker een ...

Marciel Hopkins

“Dit maak nie van jou ’n slegte mens om gesonde grense te hê nie, inteendeel, mense gaan meer respek vir jou hê,” sê MARCIEL HOPKINS. Ek wil gewoonlik net vir alles ja sê. Ek is ...

Madelaine Snoer

Geen teleurstellings, mislukkings of verwerping kan jou daarvan weerhou om ’n lewe van volheid en oorvloed te leef nie. ’n Beter lewe begin by jou. Ons kla dikwels oor die ongeregtigheid in die wêreld. Ons ...

Scroll to Top