Soms raak die lewe net te oorweldigend. Druk dan die pauseknoppie en kom vir ’n oomblik tot bedaring. Haal diep asem, kom tot verhaal en fokus op Goddelike vrede en teenwoordigheid.