Oordeel skiet so maklik wortel in ons almal se gedagtes. Leer eers die feite ken, en kyk met sagter oë na ander mense.
Oordeel skiet so maklik wortel in ons almal se gedagtes. Leer eers die feite ken, en kyk met sagter oë na ander mense.
Kry elke tweede week ons #VoelgoedVrydag-nuusbrief, met artikels, video’s en oudio’s asook inligting oor funksies, vennote, ens.
Daar is beslis nie ’n tekort aan nuus nie. “Tog voel dit asof alles wat ons sien en hoor, negatief is,” sê Venessa Schoeman, Voelgoed Media se handelsmerkdirekteur. Maar daar is goeie nuus … Voelgoed se webblad is jóú aanlyn bron vir inspirasie!