Word ’n Voelgoed-vriendin, met alles en nog meer as wat jy van Voelgoed verwag – eksklusiewe inhoud, afslag-kaartjies, gratis e-boeke, unieke lede-voordele, n maandelikse nuusbrief, geslote Facebook-groep en méér.
Word ’n Voelgoed-vriendin en kry eksklusiewe inhoud, afslag-kaartjies, VIP-toegang, gratis kursusse, gratis e-boeke, afslagbewyse én meer ter waarde van ongeveer R5 000 per jaar!
Lidmaatskap bied jou ook unieke lede-voordele van Voelgoed-vennote in verskillende kategorieë soos gesondheid, skoonheid en finansies.
Bly op hoogte met ons #EkVoelGoed-nuusbrief én geslote Facebook-groep met opwindende nuus én alles wat jy as Voelgoed-vriendin móét weet.
Onbeperkte toegang tot
Voelgoed-webblad se eksklusiewe stories, video’s, oudio’s en méér.
Afslag op kaartjies én VIP-sitplekke vir Voelgoed-events se funksies, werkswinkels, vertonings en méér.
Gratis, onbeperkte toegang tot die aanlyn leerplatform Voelgoed-Leer se video- en oudio-kursusse, aangebied deur kundiges soos Gustav Gous en Lynette Beer.
Gratis e-boeke van die aanlyn winkel Voelgoedwinkel, geskryf deur bekende skrywers – wat per maand per e-pos aan jou gestuur word.
Kry afslagbewyse wat bederf en inspireer om e-boeke, oudioboeke en Voelgoed-produkte te koop by die aanlyn winkel Voelgoedwinkel.
Unieke lede-voordele van Voelgoed-vennote wat jy nêrens anders kan kry nie, soos gesondheid, skoonheid, finansies én meer.
Eksklusiewe #EkVoelGoed-nuusbrief met alles wat jy as vriendin móét weet, motivering, pryse om te wen, en méér.
Word deel van ’n geslote gemeenskap op Facebook van eendersdenkende vroue, sodat jy nooit alleen hoef te voel nie.
Word ’n Voelgoed-vriendin, met alles én nog meer as wat jy van Voelgoed verwag – eksklusiewe inhoud, afslag-kaartjies, gratis e-boeke, unieke lede-voordele, ’n maandelikse nuusbrief én meer.
En ’n belofte om jou te laat goed voel!
Venessa Schoeman, redakteur Voelgoed Media
Ons wil hê jy moet weet … die wêreld is ’n beter plek met jou daarin!
Kry daarom as vrou, ma, kollega en vriendin nét die inspirasie, leiding en ondersteuning wat jy nodig het, sodat jy in staat is om jou beste lewe te lei.
Soms is die lewe moeilik en uitdagend, as Voelgoed-vriendin kry jy ook die unieke geleentheid om deel te word van ’n eksklusiewe gemeenskap van eendersdenkende vroue sodat jy nooit alleen hoef te voel nie.
Wat ʼn voorreg om die ambassadeur te wees van dié ongelooflike vroueklub.
Graag nooi ek jou om meer as ’n volgeling te word – word ’n Voelgoed-vriendin!
Mandi Baard, ambassadeur Voelgoed-vriendinneklub
Sluit by die Voelgoed-vriendinneklub aan vóór 31 Julie 2025 – én staan die kans om ’n #GIRLS-bootreis 2026 te WEN!
Onderhewig aan genoegsame inskrywings
Unieke lede-voordele van Voelgoed-vennote wat jy nêrens anders kan kry nie, in verskillende kategorieë soos gesondheid, skoonheid, finansies én meer.
Lidmaatskap wat maandeliks per debietorder betaal word, moet vir ten minste 12 maande volgehou word – na hierdie periode moet drie maande kennis gegee word van kansellasie.
Indien jy kanselleer vóór die 12 maande verstryk, word ’n kansellasiefooi van R100 gehef in die lig van die lidmaatskapvoordele wat jy geniet het.
Werf ’n Voelgoed-vriendin vóór 31 Oktober 2025 – en jy staan die kans om één van tien lewenslange lidmaatskappe vir die Voelgoed-vriendinneklub (elkeen ter waarde van ongeveer R50 000 oor tien jaar) te WEN!
Sluit ’n Voelgoed-vriendin aan vóór 30 April 2025 – én jy staan ook die kans om ’n #GIRLS-bootreis 2026 te WEN!