In elkeen van ons se lewe is daar uitdagings. Soms voel dit vir ons asof ons dit nooit gaan oorkom nie. Dielewensafrigter en motiveringspreker Jannie Putter het ‘n boodskap vir jou: Daar is nie iets soos opgee nie!
In elkeen van ons se lewe is daar uitdagings.
Soms voel dit vir ons asof ons dit nooit gaan oorkom nie.
Die
lewensafrigter en motiveringspreker Jannie Putter het ‘n boodskap vir jou: Daar is nie iets soos opgee nie!
Kom leer in die webinaar Daar is nie iets soos opgee nie ...
1.
Donker help om die lig te waardeer
2.
Dit is hindernisse wat laat jou groei
3.
Daar is ’n antwoord vir elke probleem
4.
Só kry mens hoop in moeilike tye
5.
Onthou, jy
word wat jy praat!
6.
Vaardighede vir ’n duidelike visie vir jou lewe
PLUS!
Die webinaar eindig met 'n geleentheid waar JY die vrae vra waaroor almal wonder ...
Jannie Putter het grade in sportwetenskap, sielkunde, en die effektiewe leierskap van sportafrigters. Hy was ook die geestelikeafrigter van die Leeus- en die Blou Bul-rugbyspan. As skrywer spog hy met verskeie topverkoperboeke, en hy deel graag sy kennisen passie as lewensafrigter en motiveringspreker.
Ons wil vir jou die beste ervaring bied…
Om jou ervaring op ons webwerf te verbeter, gebruik ons koekies en soortgelyke tegnologieë om inligting op jou toestel te stoor of te gebruik. Deur toestemming te gee, help jy ons om statistieke te versamel en inhoud te optimaliseer. As jy verkies om nie toe te stem nie of jou toestemming later terug te trek, kan sommige funksies dalk nie ten volle werk nie.