Die show

Voelgoed met FARREN en Friends!

KAARTJIE-OPSIES
500 Early Bird-kaartjies beskikbaar – R149 R199
SHOW-kaartjies (1 Junie tot 31 Augustus) – R179 R199
LAATSLAPER-kaartjies (1 September tot 19 Oktober) – R199

– – – – –

Die show wat jou geloof aan die brand steek!

! ! ! VOLGENDE SHOW – KAAPSTAD ! ! !

TEMA – #MooiDingeWag
Vir elke vrou wat al moeg gevoel het, wat in stilte vir hoop gebid het, en wie se glimlag dalk verlore geraak het in die daaglikse stryd …
Hierdie is jóú uitnodiging tot genesing, vernuwing en herontdekte vreugde!

SIELVOLLE MUSIEK
Saam met Farren deel haar friends die verhoog – sielvolle kunstenaars met musiek, stories en verrassings wat jou diep sal raak en jou sal laat saamsing.

MÉÉR AS NET ‘N SHOW!
#MooiDingeWag is nie net ’n show nie – dit is ’n ervaring.
Bring jou hart en laat VOELGOED met FARREN en FRIENDS jou inspireer om te glo, te glimlag en te onthou dat mooi dinge op jou wag!

– – – – – 

MET TROTS GEBORG DEUR MEDAL PAINTS
Medal Paints – ’n trotse Suid-Afrikaanse verfvervaardiger met topgehalte produkte teen goeie pryse, kliek op medalpaints.co.za

EVENT

Datum

24 Oktober

Tyd

2:00 pm

Koste

Kliek hier vir kaartjie-opsies

ORGANISEERDER

Organiseerder

Voelgoed Media

Telefoon (Navrae oor event)

016 982 3617

E-pos (Navrae oor event)

VENUE

Good Hope Christian Centre, Ottery

KAARTJIE-OPSIES

500 Early Bird-kaartjies beskikbaar – R149 R199
SHOW-kaartjies (1 Junie tot 31 Augustus) – R179 R199
LAATSLAPER-kaartjies (1 September tot 19 Oktober) – R199
Voelgoed met FARREN en Friends!
Early Bird-kaartjie
R149 R199
Voelgoed-vriendinne [VIP] R129 *Afslag word outomaties by die betaalpunt toegepas.
Scroll to Top