Waaroor mense aan die einde spyt is, is dat hulle nie hulle drome verwesenlik het nie. Hoe wil jy hê moet jou lewe lyk? Net jy kan dit verander!
Die EkwilEkkanEksal-konferensie bied jou wêreldklassprekers, paneelbesprekings én ’n vraag-en-antwoord-sessie om slaggereed daar weg te stap.
As jy nie die EkwilEkkanEksal-konferensie in persoon kan bywoon nie, kan jy registreer om toegang tot die video- en oudio-opnames te kry om op jou eie tyd te kyk of te luister.
Waaroor droom jy?
Die nommer een ding waaroor mense aan die einde spyt is, is dat hulle nie voluit daarvoor gegaan het om hulle drome te verwesenlik nie, maar aanhou verskonings maak het.
Dit is waarom slegs 5% van mense ooit regtig vervulling in hulle lewe ervaar.
Wil jy graag deel wees van hierdie 5%?
Of gaan jy eerder deel wees van die 95% wat aan die einde van hulle lewe sal sê: “As ek maar …”?
As jy nie die EkwilEkkanEksal-konferensie bied jou wêreldklassprekers, paneelbesprekings én ’n vraag-en-antwoord-sessie om slaggereed daar weg te stap.
Saterdag 9 Maart
Moreleta Kerk, Moreletapark
09:00–13:00
Die EkwilEkkanEksal-konferensie in persoon kan bywoon nie, kan jy registreer om toegang tot die video- en oudio-opnames te kry om op jou eie tyd te kyk of te luister.
Waaroor droom jy?
Die nommer een ding waaroor mense aan die einde spyt is, is dat hulle nie voluit daarvoor gegaan het om hulle drome te verwesenlik nie, maar aanhou verskonings maak het.
Dit is waarom slegs 5% van mense ooit regtig vervulling in hulle lewe ervaar.
Wil jy graag deel wees van hierdie 5%?
Of gaan jy eerder deel wees van die 95% wat aan die einde van hulle lewe sal sê: “As ek maar …”?
Geen droom is ooit te groot nie!
Waaroor droom jy? Al daardie dinge, of dalk is dit net een groot iets, iets wat buite jou bereik lyk.
Jy weet, die boek wat jy nog wil skryf, die besigheid wat jy wil begin, die kursus wat jy nog wil doen …
Wat of wie verhoed jou om jou droom werklikheid te maak? Jou omstandighede dalk? Miskien jou finansies of gebrek daaraan?
Die waarheid is, as jy vir die perfekte oomblik wag, gaan jy jou lewe om wag.
Daar is ’n wêreld se rykdom opgesluit in jou, wat smag om uit te kom. Maar jy moet waagmoed hê, net jy kan jou droom waar laat word!
Sprekers en temas om na uit te sien!
LYNETTE BEER, verhoudingskenner en skrywer van die topverkoperboek Lewe in volkleur, het al wêreldwyd praatjies aangebied. Met meer as 25 jaar se ondervinding en haar goed deurdagte metodologie is sy geloofwaardig en haar aanbiedings prettig en uniek.
Lizette Volkwyn is ’n meesterlewensafrigter wat mense bemagtig en begelei om blywende persoonlike en professionele groei te bewerkstellig.
GEO en PJ BOTHA, onafhanklike finansiële adviseurs, is ook mede-aanbieders van kykNET se gewilde Welvaartskeppers én skrywers van die topverkoper-boek Word ryk, bly ryk.
Die lewens- en besigheidsafrigter GUSTAV GOUS tel onder die beste motiveringsprekers in Suid-Afrika. Sy maandelikse seminare oor “Kry ’n lewe” het al die lewens van baie beïnvloed. Hy is ook ’n lewensafrigter op RSG se weeklikse program, Fiks vir die Lewe.
Koop nóú jou kaartjie!
PRETORIA
PRETORIA
PRETORIA
PRETORIA
PRETORIA
Video- en oudio-opnames beskikbaar!
2023 PASSIEVOL
PASSIEVOL – wat in 2023 vir die eerste keer by Moreleta Kerk in Pretoria aangebied is – het van ons land se top Afrikaanse musiekkunstenaars voor ‘n gehoor van bykans 6 000 gaste byeengebring.
'n Terugblik op 2023 se vertoning
Quam amet tristique adipisicing incididunt arcu, excepturi molestie turpis deserunt ducimus malesuada minus mauris veniam.
Dankie aan ons borg!
PASSIEVOL word
aangebied by Moreleta Kerk
’n Unieke produksie waar musiek, lofprysing en aanbidding saamgeweef word in ‘n geloofservaring soos min!