Mark

CY Mark 2025

Die jaarlikse CY Mark is ‘n plek vir samesyn, kreatiwiteit en feestelikheid!
Besoekers word bederf met méér as 150 stalletjies:
Ongelooflike mooi dekor, mode, geskenke, juwele, kuns, watertand lekker kos, snoepgoed en Durbanville se beste wyne
Sedert 2009 groei die CY Mark van krag tot krag en almal is dit eens dat dit ‘n mark met ‘n verskil is – één met hart en siel, ‘n samekoms van kreatiewe mense wat passievol is oor hulle gawes!
Kom kuier, koop en klets saam!

Koop jou kaartjie goedkoper aanlyn én vermy lang rye!

Dankie aan ons borge van die CY Mark!
Capitec Bank | Pam Golding Properties | Tuis Home | Tygerberg 104FM | Voelgoed Media

EVENT

Datums en tye

7 tot 12 Oktober 2025
7, 8, 9 en 12 Oktober – 09h00 tot 17h00
10 en 11 Oktober – 09h00 tot 18h00

Koste

* Volwassene – Aanlyn R67.50 * HekR75
* Pensionaris (60) – Aanlyn R45.00 * Hek R50
Koop 4 betaal vir 3 – Aanlyn R202.50 * Hek R225
[Groepsafslag word outomaties by die betaalpunt toegepas]
Kaartjie-inligting:
* Jou kaartjie gee jou toegang tot die hele tydperk van die mark!
* Kinders onder 18 jaar is gratis

Tipe Event

Mark

ORGANISEERDER

Organiseerder

The CY Collective Pty Ltd

Telefoon (Navrae oor event)

071 658 4916

E-pos (Navrae oor event)

Volg ons

VENUE

Langenhoven Straat, Durbanville, Kaapstad

VOELGOEDEVENTS (Navrae oor kaartjies)

Telefoon

016 982 3617

Volg ons

KAARTJIE-OPSIES

Groepsafslag word outomaties by die betaalpunt toegepas

CY Mark 2025
Volwassene
R67.50 R75
Kaartjie-inligting:
*Jou kaartjie gee jou toegang tot die hele tydperk van die mark!
*Kinders onder 18 jaar is gratis
CY Mark 2025
Pensionaris (60+)
R45 R50
Kaartjie-inligting:
*Jou kaartjie gee jou toegang tot die hele tydperk van die mark!
Scroll to Top