Jou kaartjie gee jou toegang tot die hele tydperk van die mark!
*****
Kaartjie-inligting
Pensioenaris – Aanlyn R45.00 * Hek R50
*****
Datums en tye
7, 8, 9 en 12 Oktober – 09h00 tot 17h00
10 en 11 Oktober – 09h00 tot 18h00
*****
Venue
Durbanville Hoërskool, Langenhoven Straat, Durbanville
R45,00
Kry elke tweede week ons #VoelgoedVrydag-nuusbrief, met artikels, video’s en oudio’s asook inligting oor funksies, vennote, ens.
Daar is beslis nie ’n tekort aan nuus nie. “Tog voel dit asof alles wat ons sien en hoor, negatief is,” sê Venessa Schoeman, Voelgoed Media se handelsmerkdirekteur. Maar daar is goeie nuus … Voelgoed se webblad is jóú aanlyn bron vir inspirasie!