Die lewe is besig, en dit is maklik om belangrike take uit te stel soos die opstel van ’n testament – ons is hier om te help!
Eksekuteurs vir Boedels en Testamente kan jou help met ’n GRATIS testament, in samewerking met Voelgoed Media.
‘n Kundige konsultant sal jou kom sien wanneer dit jou pas, of dit by die huis of die kantoor is, om te verseker dat jou bates en geliefdes volgens jou wense beskerm word.
’n Eksekuteur bestuur jou boedel en sorg dat jou wense uitgevoer word.
Dit is ‘n baie belangrike taak wat jy in die hande van iemand anders laat, jy moet iemand kies wat betroubaar en verantwoordelik is en oor die nodige vaardighede beskik om hierdie rol te hanteer.
“Eksekuteurs is ’n spesialisdiens wat verseker dat die hele proses maklik én in Afrikaans gedoen word, en daarbenewens sal ons jou testament gratis opstel, bywerk of wysig.” sê Dawid Botha, direkteur van Eksekuteurs vir Boedels en Testamente.
Het jy al daaraan gedink hoekom soveel van ons uitstel om ’n testament op te stel …
Ek hoor dit keer op keer: “Ek is nog jonk” of “Ek sal later tyd maak of “Dit is vir ryk mense.”
Ek is by Eksekuteurs vir Boedels en Testamente … en dit gee vir my gemoedsrus, want dit beteken ek kan rustig gaan slaap met die wete dat my wense nagekom word.
Nie net vir my nie, maar vir die mense wat ek liefhet!
Wie het ’n testament nodig?
As jy ‘n enkellopende, ’n ouer, ’n broodwinner, of ’n huiseienaar is, of net wil seker maak dat jou sake in orde is.
As jy sonder ‘n testament sterf?
Jy kan die lewe vir jou geliefdes moeilik maak, soos die vertraging van jou boedel, voogdyskap, familievetes, ens.
Laat Eksekuteurs jou help!
‘n Kundige konsultant sal jou kom sien, of dit by die huis of die kantoor is, om jou testament GRATIS op te stel!
Voelgoed Media kan jou testament laat opstel, bywerk of wysig, in samewerking met ons finansies-vennoot Eksekuteurs, of dit by die huis of die kantoor is – gratis!
Kry ’n gratis testament, opgestel deur ‘n professionele testamentêre spesialis, om te verseker dat jou testament wettig en uitvoerbaar is.
Jy werk met mense wat jóú taal en kultuur verstaan, daarom bied Eksekuteurs ’n volledige diens, geheel en al in Afrikaans.
Eksekuteurs se boedeladministrasie-span is een van die grootste en mees gerespekteerde in Suid-Afrika – dis hulle spesialiteit!
Kry ’n produk wat alle koste rondom afsterwe dek, van prokureursfooie tot begrafniskoste, wat regtig gemoedsrus bring vir jou geliefdes.
Moenie wag nie. Voltooi die vorm, en gesels met een van ons spesialiste oor jou boedel en testament.
‘n Testament is ‘n daad van liefde – vir jouself en vir almal wat vir jou saak maak.
Het jy ’n geldige testament? Laat Eksekuteurs vir Boedels en Testamente jou help!
Aangebied deur
Eksekuteurs, in samewerking
met Voelgoed Media
• Kry gemoedsrus!
• Beskerm jou geliefdes!
• Gesels met ’n spesialis!
Kliek vir ons Privaatheidsbeleid en gebruiksvoorwaardes