Fliek in pajamas

VOELGOED MEDIA EN PHARMAFORCE BIED AAN!

Fliek in pajamas!

FLIEK-AAND

Nooi jou ma, dogter én vriendinne vir Voelgoed Media en PharmaForce se immergewilde fliek-aand! 
Trek julle pajamas aan en geniet Superman se terugkeer saam met die vrou wat hom inspireer om meer as net ’n held te wees. 
Saam met jou gunsteling-bekendes soos Leah, Sue Pyler en Lynette Beer wag daar ’n onvergeetlike aand van saamkuier, lag en spesiale herinneringe wat vir jare lank onthou sal word! 

Fliek in pajamas!

Woensdag 16 Julie  ●  16:30 vir 17:30 
Menlyn Park, Pretoria  ●  Canal Walk, Kaapstad  ●  Emperor’s Palace, Oos-Rand  ●  Clearwater, Wes-Rand  ●  Boardwalk Mall, Gqeberha 

Méér oor die Fliek-aand in pajamas!

Nooi jou ma, dogter én vriendinne vir Voelgoed Media se fliek-aand, trek julle pajamas of onesies aan en geniet die splinternuwe Superman!

Die geleentheid begin om 16:30, met die fliekvertoning om 17:30.

Benewens die fliek is daar ook vir elkeen ’n bederfpak met geskenke van ons borge, afslagbewyse en vele meer om na uit te sien.

Staan reg vir ’n foto en WEN!
Of elkeen in haar eie pajamas of onesie opdaag en of julle groep dieselfde pajamas dra, maak seker almal is reg vir ’n foto! 
Ná die fliek-aand laai ons die prettigste foto’s op sosiale media met die hutsmerk #FliekInPajamas. 
Die foto’s met die meeste “likes” staan ’n kans om groot pryse te wen. 

Fliek saam met jou gunsteling-bekendes!

In die voorportaal word jy verwelkom deur jou gunsteling-bekendes soos die sangeres Leah, RSG-omroeper Sue Pyler, aktrise Mandi Baard en sangeres Irene-Louise van Wyk. 
Kom kyk ook hoe lyk Venessa Schoeman, redakteur van Voelgoed Media én medewerkers soos Lynette Beer, Karien Basson en Rhona Erasmus in hulle pajamas! 

Leah

Leah

Sangeres en TV-aanbieder

Sue Pyler

Radio- en TV-aanbieder

Lynette Beer

Lynette Beer

Verhoudingskenner en motiveringspreker

Karien Bason

Karien Basson

Skrywer en motiveringspreker

Mandi du Plooy-Baard

Mandi Baard

Aktrise en media-persoonlikheid

Irene-Louise van Wyk

Irene-Louise van Wyk

Sangeres

Rhona Erasmus

Rhona Erasmus

Sakevrou en entrepreneur

Jacques & Liezel

Jacques & Liezel

Sang-duo en aanbiddingsleiers, Choose Life Church

Superman

WOENSDAG 16 JULIE ● 16:30 VIR 17:30

Ons kyk die fliek Superman!

Superman (David Corenswet) keer terug en saam met hom, die vrou (Rachel Brosnahan) wat hom inspireer om meer as net ’n held te wees. 
In dié splinternuwe fliek ontdek ons die storie van ’n jong man wat nie nie net met sy vuiste nie, maar met sy hart die wêreld verander. 

Dit is nie net ’n aksiefliek nie, dit is ’n storie van liefde, lojaliteit en twee mense wat mekaar sterker maak. 
Sy is nie net ’n meisie wat gered moet word nie – sy’s ’n stem van waarheid, ’n vuur van passie, en die een wat Superman help onthou wie hy regtig is. 

Beperkte sitplekke by uitgesoekte Nu Metro-teaters!
●  Menlyn Park, Pretoria
●  Canal Walk, Kaapstad
●  Emperor’s Palace, Oos-Rand
●  Clearwater, Wes-Rand
●  Boardwalk Mall, Gqeberha

Koop jou kaartjie vir die fliek-aand!

Spring gou, sitplekke is beperk én verlede jaar se fliek-aand het in ’n japtrap uitverkoop! 

Woensdag 16 Julie  ●  16:30 vir 17:30 

VOELGOED-VRIENDIN [VIP]
Teater 3

Menlyn
R 129 R149
per persoon
  • ● Menlyn Park, Pretoria

    ● Slegs één vertoning

    ● Woensdag 16 Julielie

    ● 16:30 vir 17:30

Teater 3

Menlyn
R 149
per persoon
  • ● Menlyn Park, Pretoria

    ● Slegs één vertoning

    ● Woensdag 16 Julie

    ● 16:30 vir 17:30

Menlyn Park Teater 2

Pretoria
R 149
per persoon
  • ● Menlyn Park, Pretoria
    ● Slegs één vertoning
    ● Woensdag 16 Julie
    ● 16:30 vir 17:30

VOELGOED-VRIENDIN [VIP]
Teater 2

Canal Walk
R 129 R149
per persoon
  • ● Canal Walk, Kaapstad

    ● Slegs één vertoning

    ● Woensdag 16 Julie

    ● 16:30 vir 17:30

Teater 2

Canal Walk
R 149
per persoon
  • ● Canal Walk, Kaapstad

    ● Slegs één vertoning

    ● Woensdag 16 Julie

    ● 16:30 vir 17:30

Canal Walk Teater 9

Canal Walk
R 149
per persoon
  • ● Canal Walk
    ● Slegs één vertoning
    ● Woensdag 16 Julie
    ● 16:30 vir 17:30

VOELGOED-VRIENDIN [VIP]
Teater 6

Emperor’s Palace
R 129 R149
per persoon
  • ● Emperor’s Palace, Oos-Rand

    ● Slegs één vertoning

    ● Woensdag 16 Julielie

    ● 16:30 vir 17:30

Teater 6

Emperor’s Palace
R 149
per persoon
  • ● Emperor’s Palace, Oos-Rand

    ● Slegs één vertoning

    ● Woensdag 16 Julie

    ● 16:30 vir 17:30

Emperor’s Palace Teater 4

Emperor’s Palace
R 149
per persoon
  • ● Emperor’s Palace, Oos-Rand
    ● Slegs één vertoning
    ● Woensdag 16 Julie
    ● 16:30 vir 17:30

VOELGOED-VRIENDIN [VIP]
Teater 4

Clearwater
R 129 R149
per persoon
  • ● Clearwater, Wes-Rand

    ● Slegs één vertoning

    ● Woensdag 16 Julie

    ● 16:30 vir 17:30

Teater 4

Clearwater
R 149
per persoon
  • ● Clearwater, Wes-Rand

    ● Slegs één vertoning

    ● Woensdag 16 Julie

    ● 16:30 vir 17:30

Clearwater Teater 3

Clearwater
R 149
per persoon
  • ● Clearwater, Wes-Rand
    ● Slegs één vertoning
    ● Woensdag 16 Julie
    ● 16:30 vir 17:30

VOELGOED-VRIENDIN [VIP]
Teater 3

Boardwalk
R 129 R149
per persoon
  • ● Boardwalk Mall, Gqeberha

    ● Slegs één vertoning

    ● Woensdag 16 Julie

    ● 16:30 vir 17:30

Teater 3

Boardwalk
R 149
per persoon
  • ● Boardwalk Mall, Gqeberha

    ● Slegs één vertoning

    ● Woensdag 16 Julie

    ● 16:30 vir 17:30

Boardwalk Mall Teater 4

Boardwalk Mall
R 149
per persoon
  • ● Boardwalk Mall, Gqeberha
    ● Slegs één vertoning
    ● Woensdag 16 Julie
    ● 16:30 vir 17:30

Ons kyk terug na 2024 se fliek-aand!

Dankie aan ons borg en vennoot!

PharmaForcen farmaseutiese maatskappy wat spesialiseer in pyn-medikasie, vrouegesondheid en aanvullings, kliek op pharmaforce.co.za.  

In samewerking met die liefdadigheidsorganisasie Helpende Hand, kliek op helpendehand.co.za. 

FLIEK IN PAJAMAS!

Oor fliek-aand

Nooi jou ma, dogter én vriendinne vir Voelgoed Media se fliek-aand, trek julle pajamas of onesies aan en geniet die splinternuwe Superman!

Nu Metro-teaters

●  Menlyn Park, Pretoria
●  Canal Walk, Kaapstad
●  Emperor’s Palace, Oos-Rand
●  Clearwater, Wes-Rand
●  Boardwalk Mall, Gqeberha

Datum en tyd

Woensdag 16 Julie 
16:30 vir 17:30 

Scroll to Top

Voelgoed-vriendinne

As jy deel is van die Voelgoed-vriendinneklub, vul jou lidmaatskapnommer in om jou kaartjies te koop.

Code Checker

As jy nog nie deel is van die vriendinneklub nie, kliek op Sluit aan!

Voelgoed-vriendinne

As jy deel is van die Voelgoed-vriendinneklub, vul jou lidmaatskapnommer in om jou kaartjies te koop.

Code Checker

As jy nog nie deel is van die vriendinneklub nie, kliek op Sluit aan!

Voelgoed-vriendinne

As jy deel is van die Voelgoed-vriendinneklub, vul jou lidmaatskapnommer in om jou kaartjies te koop.

Code Checker

As jy nog nie deel is van die vriendinneklub nie, kliek op Sluit aan!

Voelgoed-vriendinne

As jy deel is van die Voelgoed-vriendinneklub, vul jou lidmaatskapnommer in om jou kaartjies te koop.

Code Checker

As jy nog nie deel is van die vriendinneklub nie, kliek op Sluit aan!

Voelgoed-vriendinne

As jy deel is van die Voelgoed-vriendinneklub, vul jou lidmaatskapnommer in om jou kaartjies te koop.

Code Checker

As jy nog nie deel is van die vriendinneklub nie, kliek op Sluit aan!