Kry jou ma, dogter รฉn jou vriendinne bymekaar vir Voelgoed Media se Fliek in pajamas! Trek julle pajamas aan vir die fliek-aand, รฉn geniet die animasiefliek Inside Out 2 saam met jou gunsteling-bekendes.
Geborg deur PharmaForce en Epi-max.
Menlyn Park, Pretoria; Canal Walk, Kaapstad; Emperorโs Palace, Oos-Rand; Clearwater, Wes-Rand
Die fotoโs met die meeste โlikesโ staan โn kans om groot pryse te wen!
Mandi du Plooy-Baard, Mila Guy, Lynette Beer, Quanita Adams, Iana Strydom, Hannon รฉn ander
Ons kyk die animasiefliek Inside Out 2
Onthou jy nog 2015 toe jy โn oulike animasiefliek oor emosies gekyk het en jou hart leeg gehuil het oor โn 11-jarige met depressie?
Berei jouself emosioneel voor om dit wรฉรฉr te doen met die opvolgfliek Inside Out 2!
Met Inside Out 2 het baie vir Riley verander. Sy is nou โn tiener wat puberteit bereik, en sy ervaar mรฉรฉr nuwe emosies as ooit tevore!
Anxiety is โn emosie wat haar lewe oornag skud en haar laat uitvind wie sy is, haar vriendskappe, familie, skool, รฉn haar laat eksperimenteer met dinge soos die meeste tieners doen.
Joy en die ander emosies is nie seker hoe om te voel oor Anxiety wat by die span aansluit nie, maar hulle kan hulle onmoontlik โn vol huis voorstel met die ander nuwe emosies, Embarrassment, Ennui en Envyโฆ
Die animasiefliek Inside Out 2 spreek die belangrike onderwerp van emosies op โn kragtige manier aan.
Ons kan dit nie genoeg bekelemtoon dat ouers erns moet maak met hulle kinders se emosionele intelligensie nie, en in โn wรชreld waar al hoe meer kinders โn stryd met depressie en angs voer wil ons โn lig aan die einde van die tonnel wees.
Ons vat hande met Helpende Hand en Maroela Media en โn deel van die inkomste gaan aan die Bemagtig ล kind-projek, om sodoende jongmense weer hoop te gee vir die toekoms!
Menlyn Park, Pretoria; Canal Walk, Kaapstad; Emperorโs Palace, Oos-Rand; Clearwater, Wes-Rand
Mandi du Plooy-Baard, Mila Guy, Lynette Beer, Quanita Adams, Iana Strydom, Hannon รฉn ander
Die fotoโs met die meeste โlikesโ staan โn kans om groot pryse te wen!
Voelgoed Media se Fliek in pajamas word by uitgesoekte Nu Metro-teaters aangebied.
Die geleentheid begin om 16:30, met die fliekvertoning om 17:30.
Benewens die fliek Inside Out 2 is daar ook vir elkeen โn bederfpak met geskenke van ons borge, afslagbewyse en vele meer om na uit te sien.
Kry jou ma, dogter รฉn jou vriendinne bymekaar vir Voelgoed Media se fliek-aand!
Of elkeen in haar eie pajamas of onesie opdaag en of julle groep dieselfde pajamas dra, maak seker almal is reg vir โn foto!
Nรก die fliek-aand laai ons die prettigste fotoโs op sosiale media met die hutsmerk #FliekInPajamas.
Die fotoโs met die meeste โlikesโ staan โn kans om groot pryse te wen.
Speaker
Speaker
Speaker
Beperkte sitplekke by uitgesoekte Nu Metro-teaters
Voelgoed Media se fliek-aand word by uitgesoekte Nu Metro-teaters aangebied.
โ Menlyn Park, Pretoria
โ Canal Walk, Kaapstad
โ Emperorโs Palace, Oos-Rand
โ Clearwater, Wes-Rand
Fliek saam met jou gunsteling-bekendes
In die voorportaal word jy verwelkom deur jou gunsteling-bekendes soos Mandi du Plooy-Baard, Mila Guy, Quanita Adams, Iana Strydom en Hannon.
Kom kyk ook hoe lyk Venessa Schoeman, redakteur van Voelgoed Media รฉn medewerkers soos Lynette Beer in hulle pajamas!
Kry โn gratis bederfpak met geskenke van ons borge, afslagbewyse en vele meer om na uit te sien:
โ WOW lipstiffie โ geborg deur WOW Cosmetics
โ Afslagkoepon vir Splinternuwe jy-gewigsbeheerprodukte โ geborg deur Voelgoed Media
โ En mรจรจrโฆ
Koop jou kaartjie vir die fliek-aand!
Spring gou, sitplekke is beperk รฉn verlede jaar se fliek-aand het in โn japtrap uitverkoop!
Woensdag 19 Junie | 16:30 vir 17:30
Kyk terug na 2023 se fliek-aand!
Dankie aan ons borge en vennote!