GRATIS WEBINAAR!

Hoe om
’n gesonde, gelukkige
gesin te skep

’n GRATIS WEBINAAR vir ma’s van jong kinders, aangebied deur die spelterapeut en ouerskapskenner Serahni Symington. Sy praat oor die geheime om ’n gesonde, gelukkige gesin te skep – met minder stres, angs en druk!

Kyk die webinaar opname

MÉÉR OOR DIE WEBINAAR

Hoe om ’n gesonde, gelukkige gesin te skep

Stres, angs en druk. Is dit nie iets wat ons almal in ons gesinne in vandag se moderne gejaag ervaar nie?

Terwyl 'n gelukkige gesin een van die beste geskenke is wat jy vir jou kinders kan gee!

“Wanneer jou kinders eendag terugkyk, wil jy hê hulle moet goeie herinneringe hê van die tye wat hulle gehad het toe hulle grootgeword het,” sê Dr Serahni Symington, spelterapeut en Voelgoed ouerskapskenner.

Kom leer in die webinaar Hoe om 'n gesonde, gelukkige gesin te skep ...

1.
Hoekom 'n gesin belangrik is

2.
Konneksie in die gesin

3.
Wat dra by tot stres en angs?

4.
Effektiewe konflikhantering

5.
Elkeen op sy eie – sáám 'n gesin

PLUS!
Die webinaar eindig met 'n geleentheid waar JY die vrae vra waaroor almal wonder ...

AANGEBIED DEUR

SERAHNI SYMINGTON

Dr Serahni Symington het haar PhD in sielkunde voltooi en is deel van ’n praktyk wat daarin spesialiseer om kinders met speelterapie te help. Sy is ook ‘n geregistreerde berader by HPCSA onder die Sielkunderaad, doseer deeltyds en fasiliteer modules in Gesinsberading. Hierbenewens is sy Voelgoed se ouerskapsmentor, ’n gesogte spreker en word gereeld oor die radio gehoor.

Serahni Symington

KYK GRATIS MAAR JY MÓÉT REGISTREER

REGISTREER!

Woensdag 18 Oktober

GRATIS
  • * Tydsduur – 30 minute
  • * 20:00 tot 20:30
  • * Geleentheid vir vrae
  • * 50% afslag op video- en oudio-kursus
  • ’n Gelukkige gesin – minder stres, angs en druk
Scroll to Top