GRATIS WEBINAAR!

ʼn Werkende ma wat altyd te kort skiet...

’n GRATIS WEBINAAR vir ma’s, aangebied deur die spelterapeut en ouerskapskenner Serahni Symington. Sy praat oor ’n Werkende ma wat altyd te kort skiet?

Dae
Ure
Minute
Sekondes

GRATIS WEBINAAR!

Kyk aanlyn op jou selfoon, jou rekenaar of ander slimtoestel.

Woensdag 17 April

Kyk Serahni Symington se GRATIS 45 minute-webinaar, Woensdag 17 April om 20:00.

MÉÉR OOR DIE WEBINAAR

ʼn Werkende ma wat altyd te kort skiet...

As jy soos die meeste werkende ma’s is, voel jy dalk asof jy altyd tekort skiet wanneer dit kom by genoeg doen vir jou kinders.

“Los die werkende ma-skuldgevoel en glo jou kinders sal goed uitdraai, ongeag die ure wat jy nie by hulle is nie”, sê die ouerskapskenner Dr Serahni Symington.

Kom leer in die webinaar ʼn Werkende ma wat altyd te kort skiet...

1.
Wat om met ‘n skuldgevoel te doen?

2.
En as ons ’n bietjie delegeer ...

3.
Vind só balans tussen jou werk en gesin

4.
Skei werk en huis met dié gewoontes

5.
Leef in én geniet elke oomblik

6.
Glo dat jou kinders goed sal uitdraai!

PLUS!
Die webinaar eindig met 'n geleentheid waar JY die vrae vra waaroor almal wonder ...

AANGEBIED DEUR

SERAHNI SYMINGTON

Dr Serahni Symington het haar PhD in sielkunde voltooi en is deel van ’n praktyk wat daarin spesialiseer om kinders met speelterapie te help. Sy is ook ‘n geregistreerde berader by HPCSA onder die Sielkunderaad, doseer deeltyds en fasiliteer modules in Gesinsberading. Hierbenewens is sy Voelgoed se ouerskapsmentor, ’n gesogte spreker en word gereeld oor die radio gehoor.

Serahni Symington

KYK GRATIS MAAR JY MÓÉT REGISTREER

REGISTREER!

Woensdag 18 Oktober

GRATIS
  • * Tydsduur – 45 minute
  • * 20:00 tot 20:45
  • * Geleentheid vir vrae
  • ʼn Werkende ma wat altyd te kort skiet...
Scroll to Top