Proteïen dieetskommel

Vervang 1 tot 2 maaltye per dag met ’n veselryke, lae vet- en suikerinhoud, kollageen verrykte, vitamien- en mineraalryke
PROTEÏEN DIEETSKOMMEL.

100% kollageen verrykte maaltydvervanger

Dié proteïen dieetskommel bevat ’n kombinasie van melkproteïen, kalsiumkaseïen, 100% suiwer gehidroliseerde kollageen, noodsaaklike aminosure, glutamien, pre- en probiotika, garcinia cambogia, bygevoegde vesel en vitamiene (A tot Z) en minerale.

Dit het ’n lae vetinhoud en bevat geen bygevoegde suiker nie.

Vervang 1 tot 2 maaltye per dag met die Splinternuwe Jy Proteïen Dieetskommel.

Aangesien hierdie proteïen dieetskommel minder kalorieë bevat as ’n gewone maaltyd of wegneemete, kan dit goeie resultate oplewer.

’n Eetplan wat kalorie-inname verminder, sal jou help om, ongeag of die kalorieë uit vaste kos of vloeibare kos kom, gewig af te skud.

Met verhoogde proteïen-inname help jy jou liggaam om spiermassa in stand te hou en kan dit selfs spiertonus verbeter as jy gereeld oefening. ’n Liggaam met meer spiere verbrand meer kalorieë as ’n liggaam met meer vet.

Beskikbaar in 3 heerlike geure: dubbel sjokolade, mokka en vanilla.

Gebruiksaanwysings

1.
Maaltydvervanging

Meng 3 (45 g poeier) gelykvol lepels by 250-300 ml water en skud goed.

2.
Kalorieë verminderde maaltydvervanging

Meng 2 (30 g poeier) gelykvol lepels by 200-250 ml water en skud goed.

Samestelling en voordele

Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!