Vetverbrandende koffie

’n Koppie VETVERBRANDENDE KOFFIE wat meer as net kaffeïen bevat, kan vir seker help om die ongewenste sentimeters om
jou middel te laat wegsmelt.

Koffie in ‘n kits

Moeg, tam, oorwerk, oorlaai, geen energie nie en min konsentrasie – klink dit bekend?

’n Koppie koffie wat meer as net kaffeïen bevat, is die oplossing vir meer as een uitdaging en kan vir seker help om die ongewenste sentimeters om jou middel en onderlyf te laat wegsmelt.

Van dié vetverbrandende koffie se aktiewe bestanddele sluit in L-karnitien, witnierboonekstrak, sitrus-ourantium en lipoësuur.

Elke aktiewe bestanddeel werk saam om vir jou meer energie te gee, jou eetlus te demp, jou drange na peuselhappies in toom te hou, en natuurlik te help om hardnekkige vet te verbrand.

Ons kan almal doen met ’n natuurlike opkikker wat meer as een doel dien.

Die Splinternuwe Jy Vetverbrandende Koffie is ’n veelsydige produk en verskaf nie net hope energie nie, maar verbeter ook jou konsentrasie.

Die spesiale samestelling sal jou ’n hupstoot gee om meer gemaklik deur elke dag te kom!

Gebruiksaanwysings

1.
Meng 2 gelykvol
lepels met 200 ml kookwater en meng deeglik.
2.
Melk en
versoeter kan bygevoeg
word na smaak.

Samestelling en voordele

Splinternuwe jy, vetverbrandende koffie_result
Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!