UITSTALLERS
● Grasarea, grootte – 5m x 5m
● Eie gazebo, tafels, stoele, verlengkoord, ens
● Twee toegangskaartjies ingesluit
● Stalletjie moet vooraf opgeslaan word om gereed te wees teen 08:00
● Oppak van stalletjie – 15:00
Belangrik!
● Slegs goedgekeurde produkte mag verkoop word
● Uitstalruimte met krag – ekstra!
● Sperdatum vir volle betaling – 10 Julie
● Stalletjie-uitleg, nuusbrief, opslaantye, ens – 6 Julie
Kontakpersoon Gerdalize Bukes – 076 487 1319