Video's

Voelgoed se video’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe.

[VIDEO] ’n Tevrede lyf, maar ’n leë hart

Nuutste video

Mans en vroue se primêre behoeftes verskil. As dit by intimiteit kom, is ’n vrou se behoefte om emosioneel veilig by haar man te voel. ...

Méér video’s

Gretha Wiid

Gretha Wiid

Die storms van die lewe kan ’n mens se bootjie soms laat kantel, maar in ’n huwelik is daar kameraadskap. Jou maat kan jou help ...

Gretha Wiid

Gretha Wiid

As jou huwelik deur stormwaters gaan, kies om jou man staande te hou in die krisis. Kroon jou man as koning in jou huis en ...

Gretha Wiid

Gretha Wiid

Baie meer mense word daagliks met die tong mishandel as met die vuis. Christene se huwelike is ook nie daarteen gevrywaar nie. Paartjies leef met ...

Gretha Wiid - HUWELIK

Gretha Wiid

Ek weet ek het op ons troudag ’n belofte aan my man afgelê. Deesdae sien ek egter net nie meer kans nie. Ons het niks ...

Gretha Wiid

Gretha Wiid

Die huwelik is soos ’n legkaart met honderde stukkies. Een stuk wat die hele prentjie kan bederf, is destruktiewe kommunikasie. Ons weet mos hoe belangrik ...

Gretha Wiid

Gretha Wiid

Onder talle egpare is dit ’n oorlogsverklaring wanneer skuld ter sprake kom. rusies gaan meestal oor die een se spandabelrigheid en die ander een se ...

Scroll to Top