[VIDEO] ’n Tevrede lyf, maar ’n leë hart

Mans en vroue se primêre behoeftes verskil. As dit by intimiteit kom, is ’n vrou se behoefte om emosioneel veilig by haar man te voel. Baie vroue hunker na aanraking wat nie tot seks lei nie.

In die media val die klem dikwels op wat vroue in die slaapkamer vir hulle mans kan doen. Ons moet kreun en steun, kyk na ons onderklere en uitlokkend wees op die regte tyd. Ons moet ag slaan op gereeldheid, onthou om hulle te begeer, avontuurlustig wees en toelaat dat dinge spontaan gebeur. Laat staan verkramptheid, flenniepajamas, moegheid en hoofpyn.

Deel hierdie inhoud:

Meer Video's

Scroll to Top