[VIDEO] Het jy en jou man mekaar ontgroei?

Ek weet ek het op ons troudag ’n belofte aan my man afgelê. Deesdae sien ek egter net nie meer kans nie. Ons het niks meer gemeen nie. Om te skei lyk na die enigste oplossing.

Ons lewe in ’n KITS-wêreld! Alles kan omgeruil, terug gegee of opgegradeer word. Die een week verklaar paartjies hulle onsterflike liefde aan mekaar en die volgende week skei hulle! Koop iets vandag en gee dit môre terug as dit nie is wat jy wou gehad het nie. Ons leef in ’n kits-era waar ons vleeslike drange en begeertes dadelik bevredig moet word. Almal het immers die reg om gelukkig te wees, of hoe?

Teken aan

Meld aan indien jy reeds geregistreer is om die volledige artikel te sien.

Teken in

Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die video

Méér video’s

Lizanne du Plessis

Jy geniet jou werk, maar soms word jy oorweldig deur skuldgevoelens omdat dit vir jou voel jy loop spesiale oomblikke saam met jou gesin mis. ...

Lika Berning

“Om grense te stel, is uiters belangrik. Dit help jou om jou beste en jou alles te kan gee in die lewe,” sê die aktrise ...

Isak Burger

Dit blyk dat mense meer behep is met die hel as met die hemel. Die regte manier om oor die hel te besin, is dat ...

Scroll to Top