Het jy en jou man mekaar ontgroei?
Ek weet ek het op ons troudag ’n belofte aan my man afgelê. Deesdae sien ek egter net nie meer kans nie. Ons het niks meer gemeen nie. Om te skei lyk na die enigste oplossing. Ons lewe in ’n KITS-wêreld! Alles kan omgeruil, terug gegee of opgegradeer word. Die een week verklaar paartjies hulle […]
Het jy en jou man mekaar ontgroei? Read More »
