Die wêreld verander heeltyd, maar een vraag bly dieselfde: Waar pas ek in, en hoekom is ek hier? Hannes Noëth, uitvoerende hoof van Helpende Hand, help ons om antwoorde te kry – oor hoe ons geloof, werk en gesin deel is van die pad wat God vir ons beplan het.
Hannes Noëth
Uitvoerende Direkteur van Helpende Hand
WOENSDAG 23 APRIL
20:00 (45 minute)
OP JOU SELFOON,
TABLET OF REKENAAR
MAAR JY
MOET REGISTREER
VIR 45 MINUTE
UIT JOU DAG
DIE VRAE WAAROOR
ALMAL WONDER
Soms voel dit of die lewe ons voorloop – nuwe fases, uitdagings en verwagtinge druk ons in ’n hoek. Maar wat as jou roeping nie ’n titel of ’n groot droom is nie, maar eerder ’n manier van leef? ’n Houding, ’n keuse, ’n rigting?
Wat beteken “roeping” werklik in vandag se wêreld?
Hoe om jou roeping te herken in jou huidige seisoen
Roeping in voorspoed en teëspoed soos geleer uit Bybelse voorbeelde
Die gevaar van roepingsgeleenthede wat verbygaan en hoe om weer te hoor
Hoe Johannes se opdrag liefde beklemtoon het en wat dit vir ons sê
Praktiese stappe om op te staan as jy onder die besembos vasgeval het
HANNES NOËTH is ’n Afrikaanse skrywer, teoloog en uitvoerende direkteur van Solidariteit Helpende Hand. Hy dien op verskeie direksies, insluitend die Erfenisstigting en Maroela Media. Sy passie vir die Afrikaner, sy geloof en gesin is die dryfvere agter sy werk en roeping.
Roeping begin nie eers wanneer jy klaar is met jouself nie – dit begin waar jy vandag is. “Ons dink dikwels roeping is vir ander, of vir later. Maar God werk deur mense, op spesifieke tye, in gewone omstandighede,” sê Hannes Noëth. Hierdie webinaar gaan jou help om met helderheid te sien waar jy nou is – en wat daaruit moontlik is.
Spaar 50% – Was R149 Nóú R74
Gebruik die afslagkode VGLAK50
Ontdek jou roeping – jóú plek in ʼn tyd soos hierdie
Kyk HANNES NOËTH se GRATIS 45 minute-webinaar, Woensdag 23 April 2025 om 20:00.