Voelgoed se video’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe.
“Wanneer ons kinders siek is, is daar altyd vrese. Maar vertrou op die Here dat jou kinders beter sal word. En wees elke dag dankbaar ...
[Episode 1 – Video-reeks: Maak julle dag-tot-dag-oomblikke spesiaal] Staan jou besige skedule en tegnologie in die pad van jou verhouding met jou kind? Wees doelgerig ...
[Episode 1 – Video-reeks: Maak julle dag-tot-dag oomblikke spesiaal] Ons weet dat konsekwente en positiewe interaksies met ons kinders hul stres verminder, hulle beter laat ...
Selfone en sosiale media verminder persoonlike interaksie tussen mense. As gevolg hiervan leer kinders nie meer sosiale vaardighede aan nie. Dit is waarom dit noodsaaklik ...