[VIDEO] Hoe kry my kind ’n voorsprong in die lewe?

Selfone en sosiale media verminder persoonlike interaksie tussen mense. As gevolg hiervan leer kinders nie meer sosiale vaardighede aan nie. Dit is waarom dit noodsaaklik dat jou kind leer om emosioneel intelligent te wees. Hoe help ek my kind om sy volle potensiaal te bereik?
Manie Botha, motiveringspreker en lewensafrigter

Teken aan

Meld aan indien jy reeds geregistreer is om die volledige artikel te sien.

Teken in

Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die video

Méér video’s

Liesel Krause-Wiid

Die video handel oor die uitdagings van uitbranding, wat beskryf word as 'n toestand van totale uitputting. Dit beklemtoon die alledaagse realiteit van moegheid en ...

Lynette Beer

Daar is bewys dat waarskuwings en dreigemente ’n baie beperkte invloed het om mense se gedrag te verander.

...

Lynette Beer

In hierdie video, word daar gefokus op die kuns van dankbaarheid, selfs in moeilike tye. Die boodskap is eenvoudig maar kragtig: Leer hoe om jou ...
Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!