God gee vir jou ’n lelie
“En wat bekommer julle julle oor klere? Let op hoe groei die veldlelies: hulle swoeg nie en hulle maak nie klere nie … Selfs Salomo in al sy prag was nie geklee soos een van hulle nie.” (Matteus 6:28-29) Die lelie is ’n simbool van ontspanning en vrede. Dit produseer ’n olie wat gebruik kan […]
God gee vir jou ’n lelie Read More »






