Moed opgee is geen opsie nie

Moed opgee is geen opsie nie

Waarlik, sy toorn duur net ’n oomblik, maar sy goedheid lewenslank. Gisteraand was daar nog trane en vanmôre lag ek al weer.  

(Psalm 30:6) 

Soms kom ons op plekke in ons lewe waar ons net nie meer verder kan of wil aangaan nie, maar vir kinders van God is opgee nie ’n opsie nie.

Elke moeilike situasie is ’n bos waardeur ons moet stap. Party is dalk baie groter en donkerder as ander, maar aan elke donker bos is wel ’n einde. Ons wonder soms hoekom gelowiges deur donker bosse moet stap. Dit is nie sy wil nie, maar Hy laat dit toe om ons beter en sterker mense te maak in hierdie gebroke wêreld.

Die feit dat ons Christene is, vrywaar ons nie van seer of swaar op aarde nie, maar gee ons die sleutel tot hoop. God wil en kan jou deur jou donker bos dra as jy Hom net gaan toelaat.

Soms neem ons Hom kwalik vir situasies in ons lewe en probeer self deur hierdie bos kom. Maar dit gaan jou soveel langer vat en jy gaan tien teen ...

Teken aan

Meld aan indien jy reeds geregistreer is om die volledige artikel te sien.

Teken in

Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

“Wat ook al gebeur, Hy is met my” Op sangeres RIANA NEL se geloofspad was daar al baie op- en afdraandes. Sy stap dit dapper ...

Vir die onbekende is ZOË BROWN nie bang nie. Inteendeel, passie, toewyding en selfdissipline help haar om berge te versit. Vir haar is die lewe ...

Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!