Hoe trek jy aan vir meer SELFVERTROUE?

Hoe trek jy aan vir meer SELFVERTROUE?

“Ken jouself. Dra wat jou pas. Dan sal jy altyd selfvertroue hê. As jy jouself verwaarloos, gaan jy voel jy het nie selfvertroue nie. Ons werk hard, ons leef hard en ons moet na onsself omsien,” sê die stylafrigter SUNET VERMAAK.

Wanneer jou binneste en jou buitenste by mekaar pas en daar is harmonie voel ’n mens op jou beste.

Dit gebeur soms dat jy jou uiterlike effe verwaarloos en met die verloop van tyd voel ’n mens jy het nie meer selfvertroue nie. Jy is nie lus om te praat nie. ...

“Ken jouself. Dra wat jou pas. Dan sal jy altyd selfvertroue hê. As jy jouself verwaarloos, gaan jy voel jy het nie selfvertroue nie. Ons werk hard, ons leef hard en ons moet na onsself omsien,” sê die stylafrigter SUNET VERMAAK.Wanneer jou binneste en jou buitenste by mekaar pas en daar is harmonie voel ’n...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

“Jou werk as ’n Spreuke 31-vrou is om jou man met jou sterkpunte aan te vul,” sê voorkomskonsultant, skrywer en motiveringspreker ALETTÉ-JOHANNI WINCKLER. God se ...

“Geld maak geld. Baie min mense verstaan dit totdat hulle dit in die praktyk sien gebeur,” sê sakeman en finansiële kenner WOUTER SNYMAN. Skep welvaart ...

Scroll to Top