Voelgoed se video’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe.
“Wanneer ons kinders siek is, is daar altyd vrese. Maar vertrou op die Here dat jou kinders beter sal word. En wees elke dag dankbaar ...
Na jare van enkelouer wees is TV-persoonlikheid, DORETTE POTGIETER onlangs getroud met die liefde van haar lewe. Haar storie dra ’n boodskap van moed. Om ...
[Episode 7 – Video-reeks: Maak julle dag-tot-dag-oomblikke spesiaal] Kinders voel veilig wanneer daar voorspelbare roetines en koesterende gewoontes is. Daar is soveel veranderlikes elke dag ...
[Episode 5 – Video-reeks: Maak julle dag-tot-dag-oomblikke spesiaal] Het jy geweet dat wanneer jy saam met jou kind speel, bou jy letterlik jou kind se ...
[Episode 4 – Video-reeks: Maak julle dag-tot-dag-oomblikke spesiaal] Is jou interaksies met jou kinders net eensydig en gee jy net heeltyd instruksies? Of neem julle ...
[Episode 3 – Video-reeks: Maak julle dag-tot-dag-oomblikke spesiaal] Is jy afgetrokke en dink aan iets anders terwyl jy tyd saam met jou kind deurbring? Jy ...
[Episode 2 – Video-reeks: Maak julle dag-tot-dag-oomblikke spesiaal] Voel jy jy het te min tyd om waarlik met jou kind te bind en ’n konneksie ...