[VIDEO] Neem beurte tydens jou interaksies

[Episode 4 – Video-reeks: Maak julle dag-tot-dag-oomblikke spesiaal]

Is jou interaksies met jou kinders net eensydig en gee jy net heeltyd instruksies? Of neem julle beurte? Onthou, ons verhouding is ’n neem en gee. Oefen dus die heen-en-weer-ritme van praat én luister.

Deel hierdie inhoud:

Meer Video's

Scroll to Top