[VIDEO] Skep gewoontes en roetines
- Ouerskap [Video]
- Lizanne du Plessis
[Episode 7 - Video-reeks: Maak julle dag-tot-dag-oomblikke spesiaal]
Kinders voel veilig wanneer daar voorspelbare roetines en koesterende gewoontes is. Daar is soveel veranderlikes elke dag in jou kinders se lewe dat hulle die veiligheid van voorspelbaarheid nodig het. Skep dus daardie veiligheid in julle lewe.
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die video
Méér video’s
Liesel Krause-Wiid
- Liesel Krause-Wiid
Voel jy hopeloos? LIESEL KRAUSE-WIID gee raad oor hoe hoop jou kan help om sterk en positief te bly, selfs deur die lewe se moeilikste ...
Anzél Rabie
- Anzél Rabie
ANZÉL RABIE bekend vir Anzél in die Boland gesels oor die mooi en die seer van die lewe en hoe geloof haar dra deur die ...
Gretha Wiid
- Gretha Wiid
Baie mans skram weg daarvan om hulleself geestelik en emosioneel voor hulle vrou te ontbloot. Hulle sukkel byvoorbeeld om voor hulle vrou te bid.
...