Kollageen is ’n proteïen en bestaan uit aminosure. Kollageen is die belangrikste bestanddeel van veselagtige bindweefsel in die bene, vel en kraakbeen.
Studies het bewys dat jy jou kollageenvlakke kan verhoog deur gehidroliseerde kollageenpeptiedaanvullings te neem.
Dié 100% suiwer gehidroliseerde kollageen is van ’n hoë kwaliteit wat tot ’n presiese graad gehidroliseer is. Dit is ook ’n bio-aktiewe kollageen wat maklik deur die liggaam geabsorbeer word.
Kollageenaanvulling help om die liggaam se kollageenvlakke, wat met ouderdom verminder, weer op te bou en sodoende die verouderingsproses te help vertraag.
Die Splinternuwe Jy Gehidroliseerde Kollageen werk saam met ander proteïene en elemente om struktuur aan jou vel te gee én verhoog elastisiteit en vogtigheid in die vel.
Kollageenvesel voorsien jou spiere met die krag en struktuur wat benodig word om te beweeg. En dit versterk die are en gee dit struktuur en buigsaamheid wat nodig is om bloed doeltreffend deur jou hele liggaam te vervoer.
Ons wil vir jou die beste ervaring bied…
Om jou ervaring op ons webwerf te verbeter, gebruik ons koekies en soortgelyke tegnologieë om inligting op jou toestel te stoor of te gebruik. Deur toestemming te gee, help jy ons om statistieke te versamel en inhoud te optimaliseer. As jy verkies om nie toe te stem nie of jou toestemming later terug te trek, kan sommige funksies dalk nie ten volle werk nie.