Om die verskille tussen die mense saam met wie jy werk te ken en te aanvaar, en om hierdie verskille tot jou voordeel te gebruik, is nie net goed vir die individu nie, maar ook goed vir besigheid!
LYNETTE BEER
Verhoudingskenner
WOENSDAG 23 OKTOBER
19:00 (45 minute)
OP JOU SELFOON,
TABLET OF REKENAAR
MAAR JY
MOET REGISTREER
VIR 45 MINUTE
UIT JOU DAG
DIE VRAE WAAROOR
ALMAL WONDER
Lynette Beer is een van Suid-Afrika se top verhoudingskenners, met ‘n korporatiewe, teologie en sielkunde agtergrond.
Sy het al klomp top verkoper boeke geskryf en het internasionaal as spreker opgetree.
Lynette Beer weet wat dit vat om ‘n besigheid 180 grade om te draai en produktiwiteit te verhoog deur te help dat werknemers mekaar beter verstaan en effektief saam werk.
“Of jy ’n bestuurder, toesighouer, spanleier of medewerker is – om jou en jou kollegas se sterk- en swakpunte te ken en te verstaan, sal help om spanwerk te verbeter”, sê Lynette Beer, aanbieder van die VIDEO-OPLEIDINGSKURSUS Verstaan die mense saam met wie jy werk.
Spaar 50% – Was R149 Nóú R74
Gebruik die afslagkode VGLAK50
Ons wil vir jou die beste ervaring bied…
Om jou ervaring op ons webwerf te verbeter, gebruik ons koekies en soortgelyke tegnologieë om inligting op jou toestel te stoor of te gebruik. Deur toestemming te gee, help jy ons om statistieke te versamel en inhoud te optimaliseer. As jy verkies om nie toe te stem nie of jou toestemming later terug te trek, kan sommige funksies dalk nie ten volle werk nie.
Bou ouer-kind konneksie en kalmte in alledaagse oomblikke
Kyk LIZANNE DU PLESSIS se GRATIS 45 minute-webinaar, Woensdag 18 Junie 2025 om 20:00.