GRATIS WEBINAAR!

Dis hoe jy jou klerekas regruk!

Staan jy voor jou oorvol klerekas, maar kry niks om te dra nie? Moenie langer wag nie, skep die klerekas wat jóú styl en sak pas! Met ’n kennersoog en kennersraad kan jy leer om wie JY is na vore te bring, én jou selfvertroue en unieke aantrekstyl te beklemtoon.

Dae
Ure
Minute
Sekondes
Dae
Ure
Minute

AANBIEDER

SUNET VERMAAK
Voorkoms-konsultant en stylafrigter

KYK AANLYN

WOENSDAG 31 JULIE
20:00 (45 minute)

Kyk

aanlyn

Gratis

registrasie

Slegs

45 minute

Vra

jóú vrae

MÉÉR OOR DIE WEBINAAR

DIT IS WAT JY GAAN LEER!

Vroue verskil – elkeen het ʼn ander styl, lyfvorm en bykomstighede waarvan hulle hou om aan te trek. Niks kan egter jóú persoonlikheid en jou lyf vlei soos die regte uitrusting, kleur en bykomstighede nie!

Ontdek jou stylpersoonlikheid wat die beste jy na vore bring

Analiseer vinnig en maklik watter kleure jou die mooiste pas

Word lief vir jou lyfvorm en kies die vleiendste snitte vir jou

Die moets en moenies oor wat by jou gesigvorm en hare pas

Hoe om met die regte kledingstukke verskeie uitrustings te kombineer

Sprankel met die regte bykomstighede en maak aantrek pret

AANBIEDER VAN WEBINAAR

SUNET VERMAAK

“Ons is behep met ons heupe, pap arms, muffin tops en rokgrootte – en fokus meestal op al die negatiewe aspekte. As jy maar geweet het dat deur slegs ’n uitrusting te dra wat by die vorm van jou lyf, oë en hare pas, gaan jy al klaar beter voel en lyk,” sê Sunet Vermaak, aanbieder van die WEBINAAR Dis hoe jy jou klerekas regruk!

Sunet Vermaak is ’n voorkoms-konsultant en stylafrigter wat op die stel van die bekende TV-program Glam Guru bekendheid verwerf het – sy het reeds 200 vroue op 156 episodes in 12 seisoene gestileer.

As stigter en eienaar van The Style School, help Sunet alledaagse vroue om hulle styl en selfbeeld te verbeter, om sodoende hulle te bemagtig om die beste te wees wat hulle kan wees.

SUNET VERMAAK

GRATIS REGISTRASIE

REGISTREER NOU!

WEBINAAR

GRATIS!

  • Woensdag 31 Julie
  • Tydsduur – 45 minute
  • 20:00 tot 20:45
  • Geleentheid vir vrae

VIDEO-AANTREKGIDS

R109 R149
  • VIDEO-AANTREKGIDS
  • Tydsduur – 90 min
  • 10 video-snitte
  • Leer by ‘n voorkoms-konsultant en stylafrigter
  • Skep die klerekas wat jóú persoonlikheid pas
  • Raad oor styl, kleur, lyfvorm, bykomstighede en méér
  • Stap vir stap video’s oor hoe om aan te trek
  • Onbeperkte toegang

SPESIALE AFSLAG OP DIE VIDEO-AANTREKGIDS

SPAAR 50%

Spaar 50%  – Was R149 Nóú R74

Gebruik die afslagkode VGLAK50

Scroll to Top

Gratis webinaar!

Dis hoe jy jou klerekas regruk!

Kyk SUNET VERMAAK se GRATIS 45 minute-webinaar, Woensdag 31 Julie om 20:00.