nuwe jy logo

’N NUWE JY

#Ligter in 60 dae!

60 DAE-UITDAGING

Die 60 dae-uitdaging het al duisende vroue gehelp om deur gesonde gewoontes blywende, volhoubare gewigsverlies te bereik, maar ook soveel méér! 
Die tema vir 2026 se 60 dae-uitdaging is #Ligter – om LIGTER te word, te voel en te leef! 
Kan die 60 dae-uitdaging jou lewe verander? Jy sal nie weet voor jy die keuse maak om die eerste tree te neem nie! 

Die 2026-uitdaging is van 2 Februarie tot 2 April 2026! 

60-dae-uitdaging-2025

Aangebied deur Voelgoed Media en Nuwe Jy!

Hoekom dié eetplan? Omdat dit regtig werk!

Die eetplan is deur ’n dieetkundige uitgewerk en bied jou drie opsies, gebaseer op hoeveel gewig jy graag wil verloor. Elke opsie volg dieselfde gestruktureerde plan, maar met aangepaste porsiegroottes en kalorie-inname. 

Die eetplan is volledig uitgewerk vir 8 dae, met spesifieke maaltye vir ontbyt, middagete en aandete, wat jy herhaal totdat jy die 60 dae-uitdaging voltooi het. 

Die plan is gebalanseerd, voedsaam en maklik om te volg, met maaltye wat jou versadig hou sonder om jou gesondheid of energievlakke in te boet. 
Dit help jou ook om gesonde eetgewoontes aan te leer, sodat jy op die lange duur jou doelgewig kan handhaaf. 

OOR DIE UITDAGING

Kan die 60 dae-uitdaging jou lewe verander?

Kan die 60 dae-uitdaging jou lewe verander? Jy sal nie weet voor jy die keuse maak om die eerste tree te neem nie! 

Uitgewerkte eetplan

’n Uitgewerkte eetplan vir 8 dae, met spesifieke maaltye vir ontbyt, middagete en aandete.

Praktiese dieetwenke

Kry dieetkundiges se beste, praktiese dieetwenke, en leer hoe om ingeligte koskeuses te maak.

Gesonde eetgewoontes

Gesondheidskenners help jou om die regte besluite te neem om gesond te eet en te leef.

Maklike oefenvideo’s

Maklike oefeninge wat vet verbrand en spiere bou – en enige tyd, enige plek gedoen kan word.

Positiewe gemoed

Dit is nie maklik om jou leefstyl te verander nie, maar ’n sielkundige sal jou gemotiveerd hou.

Innerlike geloofskrag

’n Geloofskenner help jou om anders oor jouself te dink om ’n nuwe begin te maak.

Geslote Facebook-groep

Word deel van ’n eksklusiewe Facebook-groep waar jy aangemoedig en ondersteun word.

Facebook LIVE-sessies

Weeklikse Facebook LIVE-sessies deur voorkomskonsultante om maerder en mooier te lyk.

Vrae en antwoorde

Kry antwoorde op algemene vrae oor gewigsverlies, kossoorte, porsies, kilojoules en méér.

DIE SPAN

Hoe om #Ligter te word, te voel en te leef!

Dieetkundiges, fiksheidskenners, motiveringsprekers en ander deel praktiese wenke om jou beste lewe nog te hê, van binne en buite! 

Amanda Kuit

DIEETKUNDIGE
“Maak weer vriende met kos, en die spieël”

Marijke-Cilliers

Marijke Cilliers

FIKSHEIDSKENNER
“Die eerste tree van fiksheid is die moeilikste”

Eugene Kemp

Eugene Kemp

SIELKUNDIGE
“Vat jou emosies vas en kry uithouvermoë”

Liesel Krause-Wiid -Predikant en skrywer Liesel Krause-Wiid Liesel Krause Wiid

Liesel Krause-Wiid

GELOOFSKENNER
“Kry innerlike geloofskrag en vind hoop”

Venessa-Schoeman-nuwe-gesig-foto

Venessa Schoeman

FACEBOOK LIVE-AANBIEDER
“Wees pragtig, vol selfvertroue en sexy, van binne en buite”

PLUS!

Artikels en oudio’s deur méér as 40 ander dieetkundiges, kenners en konsultante

Gretha Wiid

AMBASSADEUR

Gretha Wiid aanvaar die uitdaging – wat van jóú?

Ons het vir Gretha Wiid gevra om saam met ons die 60 dae-uitdaging vir 2026 aan te pak, hier is wat sy te sê het … 

“Soos baie ander vroue, sukkel ek om my ideale gewig konstant te hou.
Ek bevind myself gereeld op ’n gewig-wipplank van ’n paar kilogram op of af.
 

Dit raak nie net my fisiese gesondheid nie, maar beïnvloed ook hoe ek oor myself voel.
Ek raak moedeloos, en soms selfs selfbewus.
 

Maar ek het besluit: dis tyd vir ’n verandering! 

Daarom nooi ek jou uit om saam met my deel te neem aan die Nuwe Jy 60 dae-uitdaging.
Doen dit saam met my. Jy’s dit werd!”

GRETHA WIID 
Verhoudingskenner, spreker en skrywer 

CSN-OORMAAKPROGRAM

Wen ’n Nuwe Jy-oormaakprogram!

Wen ’n Nuwe Jy-oormaakprogram ter waarde van méér as R50 000!

Elke jaar kies honderde vroue om hul lewens te verander deur in te skryf vir die 60 dae-uitdaging.

Maar wat gebeur ná die 60 dae-uitdaging?

Uit al die 60 dae-uitdaging-deelnemers word ‘n kortlys van 60 vroue saamgestel, waarvan 20 uitgenooi word vir aanlyn onderhoude – ’n kosbare geleentheid om hul persoonlike stories, uitdagings en drome te deel.

Uiteindelik word 6 finaliste gekies vir wat dikwels beskryf word as die mees lewensveranderende ervaring van hul lewe: die Nuwe Jy-oormaakprogram!

Voelgoed Media en CSN se 3-maande-oormaakprogram fokus nie nét op gewigsverlies nie, maar ook op gesondheid, selfbeeld, skoonheid en innerlike groei – om elke vrou te help om weer mooi van binne én buite te voel.

‘n Nuwe haarstyl, skitterwit glimlag, velsorgprodukte, gestileerde fotosessie en méér is alles deel van die Nuwe Jy-oormaakprogram.

Venessa Schoeman
Redakteur Voelgoed Media

NUWE JY

Hier is 2025 se Nuwe Jy-finaliste!

Ons vier die sukses van die 2025-finaliste, wat saam méér as 120 kilogram met die Nuwe Jy-oormaakprogram én CSN verloor het!
Hier is wat hulle te sê het …

10-day-detox

CSN DETOKS-PAKKETTE

Skryf nóú in en wen!

Skryf vóór 30 November op die 60 dae-uitdaging in – en staan die kans om één van tien CSN 10 dae-detoks-pakkette (R1 149 – R1 249) te wen!

Die CSN 10 dae-detoks help jou eerstens om gewigsverlies te behaal, en deur die detoks elke twee maande te herhaal, help dit om jou gewig te handhaaf.

Koop jou CSN-produkte aanlyn!

CSN, hoofborg van die Nuwe Jy-oormaakprogram, se gewigsverliesprogram bied ’n blywende oplossing om jou te help om jou teikengewig te handhaaf en jou algehele gesondheid en welstand te verbeter!

VRAE EN ANTWOORDE

Kry hier antwoorde op jou vrae oor die uitdaging!

Het jy n vraag? Hier is antwoorde op die mees algemene vrae oor die 60 dae-uitdaging en die Nuwe Jy-oormaakprogram.

Dit is ’n aanlyn program, waar elke deelnemer ’n gesonde, gebalanseerde eetplan kry vir gewigsverlies.
Daarby het elke deelnemer ook toegang tot ’n oefenprogram, dieetwenke, motivering, ens op haar profiel op Voelgoed-Leer.co.za.
Daar is ook ’n eksklusiewe Facebook-groep en Facebook LIVE-sessies (elke Dinsdag) vir die Premium pakket-deelnemers.

Die eetplan(ne) is deur gekwalifiseerde dieetkundiges ontwikkel spesifiek vir vroue na aanleiding van die hoeveelheid gewig wat verloor moet word.
Dit is ’n gesonde gebalanseerde eetplan met 3 etes per dag.
Vroue leer ook hoe om porsiegroottes toe te pas.
Die kos is alledaagse voedselsoorte wat deur die hele gesin geëet kan word.

Die 60 dae-eetplan(ne) is spesifiek vir VROUE ontwikkel wat gewig wil verloor en wat nie spesifieke gesondheidskwale het nie.
Dis nie geskik vir mans of kinders nie, hoewel die soort kosse deur mans en kinders geëet kan word, maar die porsiegroottes is spesifiek vir vroue geformuleer.
Dis ook nie geskik vir vroue met verhoogde energiebehoeftes nie, soos swanger en borsvoedende vroue of vroue wat aan hoë intensiteit sport deelneem of wat aan kompeterende sport deelneem nie.

Ja, jy het vir nog 30 dae na afloop van die 60-dae uitdaging toegang tot jou profiel op Voelgoed-Leer.co.za.

Ja, jy het vir nog 30 dae na afloop van die 60-dae uitdaging toegang tot jou profiel op Voelgoed-Leer.co.za; waar jy die oefenvideo’s sal kan kyk.

2 Februarie 2026

2 April 2026

Elke Dinsdagaand om 19:00 tydens die 60 dae-uitdaging.

Jy kan enige tyd vanaf 19 Maart inskryf.
Slegs die Premium pakket-deelnemers kan inskryf vir die Nuwe Jy-oormaakprogram.

 3 April 2026

Onderhoude word aanlyn gedoen in die week van 9-16 April met 20 vroue. Daarna word 10 finaliste gekies en die program begin dan amptelik op 22 en 23 April.

31 Julie

Saterdag 10 Oktober

By die Nuwe Jy-fees op Saterdag 10 Oktober.

Die rol van die foto’s is tweeledig. Dit gaan jou help om te sien hoe goed jy gevorder het tydens die 60 dae-uitdaging. Verder help die foto’s die span om geskikte kandidate te kies vir die Nuwe Jy-program.

“Die Voelgoed-span.
Indien jy die foto’s op die geslote Facebookgroepbladsy laai, sal die lede van daardie groep ook die foto’s sien.
Indien jy gekies word vir die Nuwe Jy-program sal die foto’s ook op Voelgoed Media se sosialemediaplatforms, webwerf en YouTube-kanaal verskyn. “

“Jy kan die foto’s met ’n selfoon neem:
– Neem vollyf (jou kop en voete moet sigbaar wees)
– Neem van voor en van die kant
– Maak seker jy is goed belig en duidelik sigbaar
– Dra verkieslik noupassende klere, soos ’n ski-pant en noupassende T-hemp.”

Jpeg is piekfyn

Kleiner as 2 MB

Slegs diegene wat ingeskryf en betaal het vir die Premium pakket.

Die Voelgoed-span sal vir alle deelnemers ‘n skakel stuur waarop jy kan kliek.
Jou aansoek sal hangende wees totdat die span jou aanvaar.

Die Facebook-groep is slegs vir lede wat aan die 60 dae-uitdaging deelneem. Die doel daarvan is om mekaar te ondersteun deur die loop van die uitdaging.
Negatiewe en afbrekende kommentaar word nie toegelaat nie.
Die bemarking van produkte en dienste word nie toegelaat nie. Indien jy bewus is van iemand wat produkte verkoop of adverteer, vra ons dat dit so gou moontlik onder ons aandag gebring word.
Moet asseblief nie video’s op die groep plaas nie.
Moet asseblief nie jou dieetplan of program op die groep plaas nie.
Resepte en kos-idees is welkom!
Voelgoed Media behou die reg voor om enige plasings en foto’s op die groep ook op ander sosialemediaplatforms, ons webblaaie, ens te deel.
Ons neem geen verantwoordelikheid vir plasings of inhoud op WhatsApp-groepe wat deur lede gestig word nie, en raai almal aan om eerder hier te gesels en vrae te vra.

Die Nuwe Jy-oormaakprogram fokus op holistiese gesondheid, gewigsverlies, persoonlike groei en selfvertroue.
Almal wat goeie vordering gemaak het tydens die 60 dae-uitdaging, kan inskryf vir die Nuwe Jy-oormaakprogram.
Twintig vroue word genooi na ’n aanlyn onderhoud en tien word aanvanklik gekies om aan die oormaakprogram deel te neem.
Daar is ook ’n kompetisie-element waartydens vier vroue uitgestem word tydens die Nuwe Jy-oormaakprogram om uiteindelik ses finaliste aan te wys.
Al tien vroue kom egter in aanmerking vir die Nuwe Jy-leserskeusetoekenning en word genooi na die Nuwe Jy-fees in Oktober.
Voelgoed Media en CSN se 3-maande-oormaakprogram fokus nie nét op gewigsverlies nie, maar ook op gesondheid, selfbeeld, skoonheid en innerlike groei – om elke vrou te help om weer mooi van binne én buite te voel.
‘n Nuwe haarstyl, skitterwit glimlag, velsorgprodukte, gestileerde fotosessie en méér is alles deel van die Nuwe Jy-oormaakprogram
Al die bogenoemde is ingesluit vir die tien deelnemers.

Die Voelgoed-span sal vir almal wat ingeskryf het vir die 60 dae-uitdaging ’n e-pos stuur met ’n skakel na die inskryfvorm.

Twintig vroue wat die 60 dae-uitdaging (Premium pakket) voltooi het, en wat daarna ook ingeskryf het vir die Nuwe Jy-program word deur die Voelgoed-span gekies om ‘n aanlyn onderhoud by te woon.
Uit hierdie twintig sal tien gekies word vir die Nuwe Jy-oormaakprogram.

Die finaliste word op die Facebook-groep aangekondig; dis gewoonlik teen die einde van April.

Jy kan die foto’s met ’n selfoon neem:
– Neem vollyf (jou kop en voete moet sigbaar wees)
– Neem van voor en van die kant
– Maak seker jy is goed belig en duidelik sigbaar.
– Dra verkieslik noupassende klere, soos ’n ski-pant en noupassende T-hemp.

SKRYF IN!

2 Februarie tot 2 April 2026

Dis nóú of nooit – ’n nuwe jy begin hier! 

Twee pakkette is beskikbaar: die Standaard pakket, en die Premium pakket wat jou ook toegang gee tot ’n geslote Facebook-groep, regstreekse Facebook LIVE-sessies, én die geleentheid om ná afloop van die 60 dae-uitdaging in te skryf vir die Nuwe Jy-oormaakprogram. 

Enige persoon wat vir die Nuwe Jy 60 dae-uitdaging inskryf, is onderhewig aan en stem toe tot die bepalings en voorwaardes.

VANDERBIJLPARK ● KOMPAS GEMEENTE, VANDERBIJLPARK

Early Bird-kaartjies beskikbaar – jy kan tot 25% spaar op jou toegang tot die Vroue wat Glo-retreat! 
Geldig tot 30 Junie. 

Goeie nuus, jy kan jou kaartjie afbetaal – kliek op die AFBETAAL-KAARTJIE (Geldig tot 16 Junie).

VOELGOED-VRIENDIN [VIP]
Grondvlak Voor

R 99
R149
per persoon
  • ● Sondag 10 Augustus

    ● 14:00 tot 17:00

    ● Registrasie vanaf 13:00

    +

    ● Sitplek vóór

    ● VIP-toegang

Koop jou kaartjie

R 129
R149
per persoon
  • ● Sondag 10 Augustus

    ● 14:00 tot 17:00

    ● Registrasie vanaf 13:00

AFBETAAL-KAARTJIE

R45

+ R45 + R45


R129
per persoon
  • ● Sondag 10 Augustus

    ● 14:00 tot 17:00

    ● Registrasie vanaf 13:00

    +

    ● R45 deposito
    + R45 einde Junie + R45 einde Julie

    ● Aanbod geldig tot 16 Junie

    ● Deposito nie terugbetaalbaar nie

    ● Kaartjie slegs geldig indien ten volle afbetaal

PRETORIA ● CHOOSE LIVE CHURCH, MORELETA PARK

Early Bird-kaartjies beskikbaar by Choose Life Church – jy kan tot 25% spaar op jou toegang tot die Vroue wat Glo-retreat! 
Geldig tot 30 Junie. 

Goeie nuus, jy kan jou kaartjie afbetaal – kliek op die AFBETAAL-KAARTJIE (Geldig tot 16 Junie).

Gratis koffie en tee met aankoms – slegs vir Voelgoed-vriendinne én Grondvlak Voor kaartjies! 

VOELGOED-VRIENDIN [VIP]
Grondvlak Voor – A + B + C

R 99
R149
per persoon
  • ● Saterdag 23 Augustus

    ● 09:00 tot 13:00

    ● Registrasie vanaf 08:00

    +

    ● Gratis koffie en tee

    ● Sitplek vóór

    ● VIP-toegang

Grondvlak Voor –
A + B + C

R 129
R149
per persoon
  • ● Saterdag 23 Augustus

    ● 09:00 tot 13:00

    ● Registrasie vanaf 08:00

    +

    ● Gratis koffie en tee

Grondvlak Agter –
A + B + C

R 109
R129
per persoon
  • ● Saterdag 23 Augustus

    ● 09:00 tot 13:00

    ● Registrasie vanaf 08:00

AFBETAAL-KAARTJIE
Grondvlak Agter –
A + B + C

R40

+ R40 + R40


R149
per persoon
  • ● Saterdag 23 Augustus

    ● 09:00 tot 13:00

    ● Registrasie vanaf 08:00

    +

    ● R40 deposito
    + R40 einde Junie + R40 einde Julie

    ● Aanbod geldig tot 16 Junie

    ● Deposito nie terugbetaalbaar nie

    ● Kaartjie slegs geldig indien ten volle afbetaal

Standaard pakket

R 149
R199
per persoon
  • ● Uitgewerkte eetplan
  • ● Praktiese dieetwenke
  • ● Gesonde eetgewoontes
  • ● Maklike oefenvideo’s
  • ● Positiewe gemoed
  • ● Innerlike geloofskrag
  • ● Vrae en antwoorde

Premium pakket

R 199
R299
per persoon
  • ● Uitgewerkte eetplan
  • ● Praktiese dieetwenke
  • ● Gesonde eetgewoontes
  • ● Maklike oefenvideo’s
  • ● Positiewe gemoed
  • ● Innerlike geloofskrag
  • ● Vrae en antwoorde
  • ! ! ! PLUS ! ! !
  • Geslote Facebook-groep
  • Facebook LIVE-sessies
  • Nuwe Jy-oormaakprogram (inskrywing)

Voelgoed-vriendin [VIP]
Premium pakket

R 149
R299
per persoon
  • Voelgoed-vriendinne-afslag word outomaties by die betaalpunt toegepas

  • ● Uitgewerkte eetplan
  • ● Praktiese dieetwenke
  • ● Gesonde eetgewoontes
  • ● Maklike oefenvideo’s
  • ● Positiewe gemoed
  • ● Innerlike geloofskrag
  • ● Vrae en antwoorde
  • ! ! ! PLUS ! ! !
  • Geslote Facebook-groep
  • Facebook LIVE-sessies
  • Nuwe Jy-oormaakprogram (inskrywing)

Aangebied deur Voelgoed Media en Nuwe Jy!

DIE 2026-UITDAGING IS VAN 2 FEBRUARIE TOT 2 APRIL 2026!

#Ligter

Die 2026-uitdaging
is van 2 Februarie tot
2 April 2026!

Koop aanlyn!

Koop CSN-produkte
aanlyn – kliek
csnutritional.com

Scroll to Top

Voelgoed-vriendinne

As jy deel is van die Voelgoed-vriendinneklub, vul jou lidmaatskapnommer in om jou kaartjies te koop.

Code Checker

As jy nog nie deel is van die vriendinneklub nie, kliek op Sluit aan!

Voelgoed-vriendinne

As jy deel is van die Voelgoed-vriendinneklub, vul jou lidmaatskapnommer in om jou kaartjies te koop.

Code Checker

As jy nog nie deel is van die vriendinneklub nie, kliek op Sluit aan!