Adverteer jou besigheid of dienste op Voelgoed

Voelgoed is die nommer een bron vir inspirasie! Ons bied ’n unieke geleentheid aan adverteerders (klein of groot) om ’n nuwe mark van potensiële kliënte te bereik.
Asset-7-8.png
Speel video
DIS ’N LEEFSTYL!

Wie is Voelgoed Media?

Die digitale era het die manier waarop mense leef, speel en werk vir goed verander. Voelgoed Media omhels dié nuwe wêreld!

Aan die einde van meer as 25 jaar in die gedrukte media wat Finesse Voelgoed Tydskrif betref, is dit nie totsiens nie maar die begin van ’n opwindende nuwe fase …

Dit is noodsaaklik om as handelsmerk te ontwikkel en te groei. Selfs om ’n nuwe naam te kry!

Ons naam, Voelgoed Media, verteenwoordig ’n leefstyl – om goed te voel oor jouself en jou geloof, jou huwelik en ouerskap, selfs jou werk en geld, én ook jou gesondheid en skoonheid.

Voelgoed Media het die afgelope tyd verskeie nuwe baadjies aangetrek en spog deesdae met ’n blinknuwe webblad, aanlyn TV-program, sosiale media-kanale, podsendings, webinare, asook inspirerende events soos funksies, vertonings en bootreise.

WAT ONS ADVERTEERDERS BIED!

Hoekom by Voelgoed Media adverteer

Bereik méér as 200 000 mense

162 299 volgelinge op Facebook en Instagram, én 39 559 nuusbrief-intekenare

Afslag op pakkette

Kry afslag op ons advertensie-pakkette as jy aanlyn bespreek, insluitend sosiale media, e-pos nuusbriewe, ens.

Gratis templaat

Kry ’n gratis templaat met riglyne vir jou advertensie-inhoud – kliek hier om ’n voorbeeld af te laai.

Gratis proeflees

Bemarking op sosiale media sluit die gratis proeflees van advertensie-inhoud in.


Hulp met advertensie-inhoud

Ons kan help met die saamstel, teksversorging en proeflees van advertensie-inhoud vir e-pos nuusbriewe – kliek hier vir tariewe.

Toegewyde span

Ons is hier om jou te help om jou besigheid te groei en sy volle potensiaal te laat bereik.


Dankie aan ons adverteerders!

HULP MET ADVERTENSIE-INHOUD

Saamstel, teksversorging en proeflees

Ons span is hier om jou te help met die saamstel, teksversorging en proeflees van advertensie-inhoud om te voldoen aan ons mediahuis se redaksionele standaarde, terwyl dit ook adverteerder se verwagtinge nakom.

ADVERTEER NÓÚ!

Advertensie-pakkette

130 699 volgelinge op Voelgoed Facebookkliek hier

31 600 volgelinge op Voelgoed Instagramkliek hier

20 090 volgelinge op Vroue wat Glo Facebookkliek hier

6 195 volgelinge op Nuwe Jy Facebookkliek hier

SPESIALE AANBOD – VOELGOED FACEBOOK + INSTAGRAM
Bespreek vóór 31 Augustus én
kry 60% afslag op die volgende pakkette:

Voelgoed Facebook + Instagram

Vroue wat Glo Facebook

Nuwe Jy Facebook

Voelgoed
Facebook + Instagram

R 4 900
R12 100 / week
R1 725 deposito
  • Facebook plasing x 1
  • Facebook AD x 1
  • Instagram plasing x 1
  • Instagram AD x 1
  • Bespreek enige week
  • Proeflees ingesluit
  • BTW en agentskapkommissie uitgesluit

Vroue wat Glo
Facebook

R 2 400
R6 050 / week
R850 deposito
  • Facebook plasing x 1
  • Facebook AD x 1
  • Bespreek enige week
  • Proeflees ingesluit
  • BTW en agentskapkommissie uitgesluit






Nuwe Jy
Facebook

R 2 400
R6 050 / week
R850 deposito
  • Facebook plasing x 1
  • Facebook AD x 1
  • Bespreek enige week
  • Proeflees ingesluit
  • BTW en agentskapkommissie uitgesluit






Voelgoed-nuusbrief intekenare – kliek hier vir ’n promosie nuusbrief voorbeeld

Vroue wat Glo-nuusbrief intekenare – kliek hier vir ’n promosie-nuusbrief voorbeeld

Nuwe Jy-nuusbrief intekenare – kliek hier vir ’n promosie-nuusbrief-voorbeeld

Voelgoed
promosie-nuusbrief

R 4 400
R4 900 / nuusbrief
R1 100 deposito
  • Nuusbrief x 1
  • Bespreek enige week
  • Saamstel, teksversorging en proeflees van advertensie-inhoud uitgesluit
  • BTW en agentskapkommissie uitgesluit

Vroue wat Glo
promosie-nuusbrief

R 2 100
R2 450 / nuusbrief
R5425 deposito
  • Nuusbrief x 1
  • Bespreek enige week
  • Saamstel, teksversorging en proeflees van advertensie-inhoud uitgesluit
  • BTW en agentskapkommissie uitgesluit

Nuwe Jy
promosie-nuusbrief

R 2 100
R2 450 / nuusbrief
R525 deposito
  • Nuusbrief x 1
  • Bespreek enige week
  • Saamstel, teksversorging en proeflees van advertensie-inhoud uitgesluit
  • BTW en agentskapkommissie uitgesluit

130 699 volgelinge op Voelgoed Facebookkliek hier

Voelgoed
Facebook LIVE

R 7 400
R17 200 / e-kuier
R1 850 deposito
  • E-kuier met Venessa Schoeman, redakteur
  • 15 minute-gesprek
  • Facebook plasing x 1
  • Facebook AD x 1
  • Bespreek enige week
  • Proeflees ingesluit
  • BTW en agentskapkommissie uitgesluit
WIL JY GRAAG ADVERTEER?

Wen ’n sosiale media advertensie-pakket!

Adverteer vóór 30 September én staan die
kans om ’n sosiale media-pakket ter waarde van R12 100
vir Voelgoed Media se platforms te wen!
ONS TEIKENGEHOOR

Wie is Voelgoed se teikengehoor?

Voelgoed Media

Ons handelsmerk is meer as net ’n logo, dit is onder meer ook ’n identiteit, waardes en ’n doel!

Dis ’n leefstyl!

Om GOED te VOEL oor jouself en jou geloof, jou huwelik en ouerskap, selfs jou werk en geld, én ook jou gesondheid en skoonheid.

Geografiese verspreiding

Suid-Afrika | Afrikaans-sprekende stede | Woon in hoë inkomste voorstede

Taal, geslag en ouderdom

Afrikaans | Vroulik | 35-55 jaar oud – 55% | 55-64 jaar oud – 20% | 30-34 jaar oud – 10%

Waardes, ingesteldheid en leefwyse

’n Doelgerigte lewe | Gelei deur waardes | Vervulde loopbaan en gesin | Kwaliteit eerder as kwantiteit | ’n Gesonde leefwyse | Hou van reis, uiteet en wyn

Gedrag, voorkeure en eienskappe

Lojaal | Digitaal vaardig | Doen aanlyn inkopies | Hou van kompetisies

star-8.png
Asset-7-8.png

Maak kontak met Voelgoed Media

As jy belangstel in Voelgoed Media se tariewekaart, méér advertensie-pakkette (webblad-advertensies, aanlyn TV-advertensies, funksie-borgskappe, ens) óf om met ’n advertensie-verteenwoordiger te gesels oor ’n pasgemaakte plan vir jou unieke behoeftes – kontak asseblief ons advertensie-koördineerder.

Scroll to Top

Tariewe – hulp met advertensie-inhoud

Ons span help graag met die saamstel, teksversorging en proeflees van advertensie-inhoud om te voldoen aan ons mediahuis se redaksionele standaarde.

Die proeflees van keurige advertensie-inhoud vir Facebook en Instagram (100 woorde) is by die Sosiale media-pakket ingesluit.

Die tarief vir die saamstel, teksversorging en proeflees van advertensie-inhoud vir sosiale media (100 woorde) is R300.

Wat die saamstel, teksversorging en proeflees van ‘n promosie-nuusbrief (325 woorde) betref, om te voldoen aan ons mediahuis se redaksionele standaarde, is die tarief R1 000.

Vir enige navrae, kontak asseblief ons advertensie-koördineerder.