#Eerste5 is ’n stiltetydplan vir vroue wat hulle help om die eerste vyf minute van elke dag aan God te wy – vir ’n hele jaar lank!
Kry ’n dagstuk vir elke weeksdag, ’n oudio vir Saterdag én ’n video vir Sondag – om te lees, te luister en te kyk op jou selfoon, tablet of rekenaar.
R99 R179 vir ’n jaar
Dis moeilik om in ons gejaagde lewe by gereelde stiltetyd uit te kom.
Almal het hulle eie roetine en ritme … party oggende het jy nie eens tyd om ontbyt te eet nie, wat nog van stiltetyd hou.
En tog weet ons: Ons het God nodig, nie net op Sondae nie, maar elke dag!
Die #Eerste5-stiltetydplan is perfek om vroue te help om stiltetyd (weer) ’n prioriteit te maak – en al wat dit van jou vra, is die eerste vyf minute van jou dag!
Dié stiltetydplan is nie net nog ’n roetine nie – dit is ’n uitnodiging om God toe te laat om met jou te praat voordat die wêreld se geraas begin!
Moenie moedeloos raak as jy nie ’n halfuur of ’n uur opsy kan sit vir jou stiltetyd nie. Dit is nie altyd die hoeveelheid tyd wat jy bestee nie, maar die gehalte wat saak maak.
Kry ’n dagstuk vir elke weeksdag, ’n oudio vir Saterdag én ’n video vir Sondag – om te lees, te luister en te kyk op jou selfoon, tablet of rekenaar.

Bekende predikant, sakevrou, inspirerende skrywer en ook ’n dinamiese radio- en TV-aanbieder.

Skakelpraktisyn, joernalis, motiveringspreker, redakteur van Vroue wat Glo en bekende skrywer.

Luister na Melissa van Biljon (Mosaiek Gemeente), Lynette Beer (motiveringspreker), Janine van Niekerk (Radiokansel), ens se oudio’s.
#Eerste5 sluit in ’n dagstuk vir elke weeksdag, ’n oudio vir Saterdag én ’n video vir Sondag – om vir één jaar lank te lees, te luister en te kyk op jou selfoon, tablet of rekenaar.
DAGSTUKKE vir die week – Maandag tot Vrydag – word deur die predikant én Voelgoed se geloofsmentor Liesel Krause-Wiid saamgestel.
Luister op Saterdae ’n OUDIO deur geloofsvroue soos Melissa van Biljon, Lynette Beer, Wanda Bam en Janine van Niekerk.
As deel van #Eerste5, kan jy ook Sondae uitsien na Karien Basson, redakteur van Vroue wat Glo, se VIDEO oor Regte vroue. Regte geloof.
R99 R179 vir ’n jaar
Early Bird-kaartjies beskikbaar – jy kan tot 25% spaar op jou toegang tot die Vroue wat Glo-retreat!
Geldig tot 30 Junie.
Goeie nuus, jy kan jou kaartjie afbetaal – kliek op die AFBETAAL-KAARTJIE (Geldig tot 16 Junie).
Early Bird-kaartjies beskikbaar by Choose Life Church – jy kan tot 25% spaar op jou toegang tot die Vroue wat Glo-retreat!
Geldig tot 30 Junie.
Goeie nuus, jy kan jou kaartjie afbetaal – kliek op die AFBETAAL-KAARTJIE (Geldig tot 16 Junie).
Gratis koffie en tee met aankoms – slegs vir Voelgoed-vriendinne én Grondvlak Voor kaartjies!
Dagstukke vir weeksdae
Oudio’s vir Saterdae
Video’s vir Sondae
Lees, luister en kyk
op jou selfoon, tablet
of rekenaar
Kliek vir ons Privaatheidsbeleid en gebruiksvoorwaardes
As jy deel is van die Voelgoed-vriendinneklub, vul jou lidmaatskapnommer in om jou kaartjies te koop.
As jy nog nie deel is van die vriendinneklub nie, kliek op Sluit aan!
As jy deel is van die Voelgoed-vriendinneklub, vul jou lidmaatskapnommer in om jou kaartjies te koop.
As jy nog nie deel is van die vriendinneklub nie, kliek op Sluit aan!
Die VOELGOED-VRIENDINNEKLUB
bied jou gratis e-boeke en digitale tydskrifte,
gratis lewensafrigting, afslag én VIP-toegang
vir events, unieke lede-voordele, én meer.