voelgoed vennote logo voelgoed media

Kry jou gratis testament!

EKSEKUTEURS, in samewerking met Voelgoed Media, bied ‘n gratis konsultasie saam met ‘n professionele testamentêre spesialis – om jou testament en boedel te bespreek.

September is Testamentemaand!

Kry nóú ’n GRATIS testament – Esekuteurs kom na
jou toe, by die werk of tuis, gedurende of na kantoorure,
om jou testament op te stel, by te werk of te wysig.

Eksekuteurs vir Boedels en Testamente

’n Eksekuteur bestuur jou boedel en sorg dat jou wense uitgevoer word.

Dit is ‘n baie belangrike taak wat jy in die hande van iemand anders laat, jy moet iemand kies wat betroubaar en verantwoordelik is en oor die nodige vaardighede beskik om hierdie rol te hanteer.

“Eksekuteurs is ’n spesialisdiens wat verseker dat die hele proses maklik én in Afrikaans gedoen word,” sê Dawid Botha, direkteur van Eksekuteurs vir Boedels en Testamente.

Eksekuteurs bied jou gemoedsrus

“Ek is by Eksekuteurs vir Boedels en Testamente … en dit gee vir my gemoedsrus, want dit beteken ek kan rustig gaan slaap met die wete dat my wense nagekom word,” sê Lynette Beer

Wie het ’n testament nodig?
As jy ‘n enkellopende, ’n ouer, ’n broodwinner, of ’n huiseienaar is, of net wil seker maak dat jou sake in orde is.

As jy sonder ‘n testament sterf?
Jy kan die lewe vir jou geliefdes moeilik maak, soos die vertraging van jou boedel, voogdyskap, familievetes, ens.

Laat Eksekuteurs jou help!
‘n Kundige konsultant sal jou kom sien, of dit by die huis of die kantoor is, om jou testament GRATIS op te stel!

VANDERBIJLPARK ● KOMPAS GEMEENTE, VANDERBIJLPARK

Early Bird-kaartjies beskikbaar – jy kan tot 25% spaar op jou toegang tot die Vroue wat Glo-retreat! 
Geldig tot 30 Junie. 

Goeie nuus, jy kan jou kaartjie afbetaal – kliek op die AFBETAAL-KAARTJIE (Geldig tot 16 Junie).

VOELGOED-VRIENDIN [VIP]
Grondvlak Voor

R 99
R149
per persoon
  • ● Sondag 10 Augustus

    ● 14:00 tot 17:00

    ● Registrasie vanaf 13:00

    +

    ● Sitplek vóór

    ● VIP-toegang

Koop jou kaartjie

R 129
R149
per persoon
  • ● Sondag 10 Augustus

    ● 14:00 tot 17:00

    ● Registrasie vanaf 13:00

AFBETAAL-KAARTJIE

R45

+ R45 + R45


R129
per persoon
  • ● Sondag 10 Augustus

    ● 14:00 tot 17:00

    ● Registrasie vanaf 13:00

    +

    ● R45 deposito
    + R45 einde Junie + R45 einde Julie

    ● Aanbod geldig tot 16 Junie

    ● Deposito nie terugbetaalbaar nie

    ● Kaartjie slegs geldig indien ten volle afbetaal

PRETORIA ● CHOOSE LIVE CHURCH, MORELETA PARK

Early Bird-kaartjies beskikbaar by Choose Life Church – jy kan tot 25% spaar op jou toegang tot die Vroue wat Glo-retreat! 
Geldig tot 30 Junie. 

Goeie nuus, jy kan jou kaartjie afbetaal – kliek op die AFBETAAL-KAARTJIE (Geldig tot 16 Junie).

Gratis koffie en tee met aankoms – slegs vir Voelgoed-vriendinne én Grondvlak Voor kaartjies! 

VOELGOED-VRIENDIN [VIP]
Grondvlak Voor – A + B + C

R 99
R149
per persoon
  • ● Saterdag 23 Augustus

    ● 09:00 tot 13:00

    ● Registrasie vanaf 08:00

    +

    ● Gratis koffie en tee

    ● Sitplek vóór

    ● VIP-toegang

Grondvlak Voor –
A + B + C

R 129
R149
per persoon
  • ● Saterdag 23 Augustus

    ● 09:00 tot 13:00

    ● Registrasie vanaf 08:00

    +

    ● Gratis koffie en tee

Grondvlak Agter –
A + B + C

R 109
R129
per persoon
  • ● Saterdag 23 Augustus

    ● 09:00 tot 13:00

    ● Registrasie vanaf 08:00

AFBETAAL-KAARTJIE
Grondvlak Agter –
A + B + C

R40

+ R40 + R40


R149
per persoon
  • ● Saterdag 23 Augustus

    ● 09:00 tot 13:00

    ● Registrasie vanaf 08:00

    +

    ● R40 deposito
    + R40 einde Junie + R40 einde Julie

    ● Aanbod geldig tot 16 Junie

    ● Deposito nie terugbetaalbaar nie

    ● Kaartjie slegs geldig indien ten volle afbetaal

Wat Eksekuteurs jóú bied!

Gratis, geldige testament

Kry ’n gratis testament, opgestel deur ‘n professionele testamentêre spesialis, om te verseker dat jou testament wettig en uitvoerbaar is.

Volledige diens in Afrikaans

Jy werk met mense wat jóú taal en kultuur verstaan, daarom bied Eksekuteurs ’n volledige diens, geheel en al in Afrikaans.

Boedel en testament spesialis

Eksekuteurs se boedeladministrasie-span is een van die grootste en mees gerespekteerde in Suid-Afrika – dis hulle spesialiteit!

Unieke versekeringsproduk

Kry ’n produk wat alle koste rondom afsterwe dek, van prokureursfooie tot begrafniskoste, wat regtig gemoedsrus bring vir jou geliefdes.

Voltooi die vorm!

Gesels met een van ons spesialiste oor jou boedel en testament.

Aangebied deur EKSEKUTEURS, in samewerking met VOELGOED MEDIA, ondersteun deur LYNETTE BEER

HET JY ’N GELDIGE TESTAMENT?

Gratis testament

Aangebied deur

Eksekuteurs, in samewerking

met Voelgoed Media

Kontak Eksekuteurs

• Kry gemoedsrus!

• Beskerm jou geliefdes!

• Gesels met ’n spesialis!

Volg Voelgoed Media

Scroll to Top

Voelgoed-vriendinne

As jy deel is van die Voelgoed-vriendinneklub, vul jou lidmaatskapnommer in om jou kaartjies te koop.

Code Checker

As jy nog nie deel is van die vriendinneklub nie, kliek op Sluit aan!

Voelgoed-vriendinne

As jy deel is van die Voelgoed-vriendinneklub, vul jou lidmaatskapnommer in om jou kaartjies te koop.

Code Checker

As jy nog nie deel is van die vriendinneklub nie, kliek op Sluit aan!