Voelgoed se video’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe.
Die GROOT Ontbyt-aanbieder en dramaskool-eienaar Jennifer Myburgh deel hoe geloof in Jesus Christus haar anker bly te midde van kritiek, trauma en herstel. God se ...
“God het vir elkeen van ons is ’n roeping. Gelukkig het ons die wonderbaarlike Heilige Gees wat ons bystaan en help om dit uit te ...
LIESEL KRAUSE-WIID se betrokkenheid by welsynaksies weerspieël haar liefde, vrygewigheid en geloof. Deur deernis en omgee maak sy daagliks ’n verskil. Die Bybel sê dit ...
[Episode 8 – Video-reeks: Wat die Bybel se oor die lewe na die dood] Daar is soveel stories van mense wat nabydood-ervarings gehad het wat ...
ANZÉL RABIE bekend vir Anzél in die Boland gesels oor die mooi en die seer van die lewe en hoe geloof haar dra deur die ...
[Episode 7 – Video-reeks: Wat die Bybel se oor die lewe na die dood] Oor alle eeue heen en oor kulture heen, is daar merkwaardige ...
Integriteit is vir die skrywer en aktrise SUSAN COETZER baie belangrik. Dit is meer as net eerlikheid en opregtheid, jou woorde en aksies moet in ...