Dis ’n nuwe jaar – ’n vars begin!
Kry dit reg in Januarie en jou jaar het ‘n groter kans op sukses – hier is die perfekte produkte om ’n lewe van geloof en ’n beter jy af te skop!
Vroue wat Glo se #Eerste5-stiltetydplan help vroue om die eerste vyf minute van elke dag aan God te wy – vir ’n hele jaar lank!
Kry ’n dagstuk vir elke weeksdag, ’n oudio vir Saterdag én ’n video vir Sondag – om te lees, te luister en te kyk op jou selfoon, tablet of rekenaar.
R59
R199 per jaar
Gebruik die koeponkode VGLAK70 by die betaalpunt.
Die vriendinneklub waarvoor jy gewag het, is hier!
Gratis e-boeke en digitale tydskrifte, gratis lewensafrigting, afslag én VIP-toegang vir events, gratis aanlyn werkswinkels, unieke lede-voordele, ’n maandelikse nuusbrief én meer.
SILWERVLAK
R99
GOUDVLAK
R139
Gebruik die koeponkode VGVAK80 by die betaalpunt.
Early Bird-kaartjies beskikbaar – jy kan tot 25% spaar op jou toegang tot die Vroue wat Glo-retreat!
Geldig tot 30 Junie.
Goeie nuus, jy kan jou kaartjie afbetaal – kliek op die AFBETAAL-KAARTJIE (Geldig tot 16 Junie).
Early Bird-kaartjies beskikbaar by Choose Life Church – jy kan tot 25% spaar op jou toegang tot die Vroue wat Glo-retreat!
Geldig tot 30 Junie.
Goeie nuus, jy kan jou kaartjie afbetaal – kliek op die AFBETAAL-KAARTJIE (Geldig tot 16 Junie).
Gratis koffie en tee met aankoms – slegs vir Voelgoed-vriendinne én Grondvlak Voor kaartjies!
God se boodskap in ’n taal wat kinders verstaan.
DieBybel@kinders, waarvan méér as 50 000 eksemplare al verkoop het, is wéér beskikbaar.
Die Nuwe Testament met Psalms en Spreuke is in maklike Afrikaans deur kundige Bybelvertalers vertaal – spesiaal vir kinders!
R159
R449
Gebruik die koeponkode VGWAK65 by die betaalpunt.
Die 2026-uitdaging
is van 2 Februarie tot
2 April 2026!
Koop CSN-produkte
aanlyn – kliek
csnutritional.com
Kliek vir ons Privaatheidsbeleid en gebruiksvoorwaardes
As jy deel is van die Voelgoed-vriendinneklub, vul jou lidmaatskapnommer in om jou kaartjies te koop.
As jy nog nie deel is van die vriendinneklub nie, kliek op Sluit aan!
As jy deel is van die Voelgoed-vriendinneklub, vul jou lidmaatskapnommer in om jou kaartjies te koop.
As jy nog nie deel is van die vriendinneklub nie, kliek op Sluit aan!