#MATRIEK-BOOTREIS 2024

Elke matrikulant se droomvakansie –
Maandag 9 tot Vrydag 13 Desember.

Met trots geborg deur

Kuier saam met bekendes!

Op die #MATRIEKS-bootreis 2024 sal die sanger en inspirerende persoonlikheid JO BLACK, asook die sanger en TV-persoonlikheid BRENDAN PEYPER, die kletsrymer EARLY B, die musiekjoggie JUSTIN VEGA en Die Kontrak-wenner CHRIS STEYN te sien wees.

Die kunstenaars sal vertonings lewer, regstaan om foto’s saam met die jongmense te neem en natuurlik die immergewilde lip sync-kompetisie beoordeel.

Jo-Black

JO BLACK

Sanger en inspirerende persoonlikheid

Brendan Peyper

BRENDAN PEYPER

Sanger en
TV-persoonlikheid

Early B

EARLY B

Bekende
kletsrymer

Justin-Vega

JUSTIN VEGA

Musikant en
musiekjoggie

Chris-Steyn

CHRIS STEYN

Die Kontrak-
wenner

Katinka Oosthuizen

Katinka Oosthuizen

Sosiale media-beïnvloeder en inhoudskepper

Elke matrikulant se droomvakansie!

Graad 12 gaan ’n uitdagende en veeleisende jaar wees – die #MATRIEK-bootreis aan boord van die MSC Musica is die beste vakansie om die matriekjaar in styl te vier.

’n Luukse kajuit, etes in vyfster-restaurante, swembaddens, jacuzzi’s, teaterproduksies, dekpartytjies, ’n eilandbesoek én die kunstenaars se vertonings is allles ingesluit.

As die weer dit toelaat vaar die skip tot by Pomene, ’n juweelstrand in Mosambiek, waar die jonges vir ure lank in die louwarm water kan baljaar.

Die #MATRIEK-bootreis is méér as net ’n jol! Dit is die ervaring van ’n leeftyd vir vriende wat lewenslange herinneringe wil maak.

Dit bied ook vir ouers ’n bietjie meer gemoedsrus, die personeel van MSC doen alles in hulle vermoë om die passasiers ten alle tye veilig te hou, en dis oulike kinders wat saamvaar!

Met ’n deposito van slegs R3 000 kan jy jou kind se kajuit verseker!

WEN VLIEGKAARTJIES na DURBAN vir die #MATRIEK-BOOTREIS

Bespreek vóór 13 Mei ’n dubbelkajuit vir die #MATRIEK-bootreis – en WEN 1 van 5 retoer-vliegkaartjie-pakkette vir 2 matrikulante (ter waarde van R10 000).

Slegs R3 000 deposito verseker jou kajuit!

Moenie wag nie, bespreek vroegtydig, anders kry jou kind dalk nie plek nie!

Onthou, beperkte plekke is beskikbaar aangesien die MSC Musica ’n kleiner skip is wat minder gaste kan akkommodeer.

Jy kan ook spaar indien jy NOU bespreek – ’n deposito van R3 000 verseker jou kajuit!

Vanaf R7 616 pp

Jy kan ook spaar indien jy NOU bespreek – ’n deposito van R3 000 verseker jou kajuit!

Waarom die #Matriek-bootreis?

Die #MATRIEK-bootreis aan boord van die MSC Musica is ’n luukse, goedkoop vakansie om die matriekjaar in styl te vier!

Luukse kajuit

wat elke
dag skoongemaak word

Alle etes

in vyfster-restaurante óf by die buffet

Vermaak

wat teatervertonings
en dekpartytjies insluit

Ontspanning

Swembaddens, jacuzzi’s, gimnasium, spa, en méér

Eilandpret

by die juweelstrand Pomene (as die weer dit toelaat)

Kunstenaars

Jo Black, Brendan Peyper, Early B, Justin Vega en Chris Steyn se vertonings

0
SKIP
aan boord van die MSC Musica
0
DAE
vanaf Maandag 8 tot Vrydag 13 Desember
0
KUNSTENAARS
Jo Black, Brendan Peyper, Early B, Justin Vega, Chris Steyn, Katinka Oosthuizen
0 +
MATRIEKS
op ’n droomvakansie!

Wat is alles ingesluit?

INGESLUIT BY DIE PRYS:

Luukse kajuite, wat elke dag skoongemaak word

Vyfster-restaurante en ’n buffet met pizza, hamburgers, kerries, slaaie en fyngebak

Pret, swembaddens, jacuzzi’s, gimnasium, spa en méér

Wêreldklas teatervertonings, dansers én verrassings om elke draai

Temapartytjies, dans onder die sterre en lip sync-kompetisie

Jo Black, Brendan Peyper, Early B, Justin Vega en Chris Steyn se vertonings

It's On Get Up to 35% Off

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Ut elit tellus, luctus nec ullamcorper mattis, pulvinar dapibus leo.

20% Couple Trip Discount

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Ut elit tellus, luctus nec ullamcorper mattis, pulvinar dapibus leo.

Active

35% Off For Family Trip

Required for families who are over 15 years of marriage

Hier is wat ma’s en matrikulante oor die bootreis sê …

Sunshine Street The Sky Tower, No. 112, London, 47385

Teken in op #VoelgoedReisklub se nuusbrief

Om op hoogte te bly van die #GIRLS-bootreis, #MATRIEK-bootreis, Bybeltoer en ander reise, teken in op die maandelikse nuusbrief.

Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!