#NetMATRIEKS, vir jare elke matrikulant se droomvakansie, is terug met ’n son, see en saamkuier-matriekvakansie by die gewilde Natalia-strandoord aan die Suidkus – 30 November tot 4 Desember 2026.
Vroeëkoper-tarief nou gesluit!
R500 deposito per persoon + afbetaling oor 3 maande
Kliek hier om die tariewe af te laai!
Bekostigbare verblyf in selfsorgwoonstelle óf kampering, kuier om braaivure, strand- en swembadpret, dans onder die sterre, topklas kunstenaarvertonings, en méér …
#NetMATRIEKS is vir matrikulante wat reeds 18 jaar oud is.
WAT IS ALLES INGESLUIT?
● Akkommodasie – ’n keuse van selfsorgwoonstelle (2- tot 6-slaper) en kampering (6 per staanplek)
● Ontspanning – waterglybaan, minigholf, vlugbalbane, springmatte, spa en méér
● Strand- en swembadpret – verhitte buiteswembad en direkte toegang tot die strand
● Vermaak – dans- en temapartytjies, kunstenaarvertonings, en méér
*Kitskos-restaurant, geriefswinkel en braaifasiliteite beskikbaar vir EIE etes
Vroeëkoper-tarief nou gesluit!
VAKANSIE-tarief tot 31 Julie
● R500 deposito per persoon (nie terugbetaalbaar) + afbetaling oor 3 maande
LAATSLAPER-tarief – 1 Augustus tot 31 Augustus
● Volle bedrag word eenmalig betaal
Ons maak binnekort nog kunstenaars en sprekers bekend – met ’n verrassing of twee!

Matrieks wat vanaf Pretoria wil reis, kan met gemoedsrus saam met Voelgoed Media se #NetMATRIEKS-partytjiebusse vertrek.
Die busse vertrek op Maandag 30 November en keer weer op Vrydag 4 Desember terug.
In samewerking met die Interkaap-busdiens bied hierdie reëling ’n veilige, betroubare en gerieflike reisopsie wat ook ouers gerusstel!
Die #NetMATRIEKS-partytjiebusse haak sleepwaens om óók klein tente, slaapsakke en basiese kamptoerusting te vervoer.
Early Bird-kaartjies beskikbaar – jy kan tot 25% spaar op jou toegang tot die Vroue wat Glo-retreat!
Geldig tot 30 Junie.
Goeie nuus, jy kan jou kaartjie afbetaal – kliek op die AFBETAAL-KAARTJIE (Geldig tot 16 Junie).
Early Bird-kaartjies beskikbaar by Choose Life Church – jy kan tot 25% spaar op jou toegang tot die Vroue wat Glo-retreat!
Geldig tot 30 Junie.
Goeie nuus, jy kan jou kaartjie afbetaal – kliek op die AFBETAAL-KAARTJIE (Geldig tot 16 Junie).
Gratis koffie en tee met aankoms – slegs vir Voelgoed-vriendinne én Grondvlak Voor kaartjies!
Leer vooraf die #NetMATRIEKS-vakansiedans en wys jou danspassies saam met ander matrieks.
Die Lip-sync-kompetisie is jou (óf julle) kans om ’n treffer met oorgawe en selfvertroue te laat lewe kry!
Begin jou dag op die strand met ’n sonopkoms-inspirasiegeleentheid vol hoop en vars energie.
Trek jou beste uitrusting aan en dans saam onder ’n hemel vol sterre waar herinneringe vir altyd geskep word.
Wys jou unieke styl en persoonlikheid in die Mnr. en Mej. #NetMATRIEKS-kompetisie, met groot pryse op die spel.
Ontmoet die kunstenaars, leer die matriekvakansie-dans en kry ’n oorsig oor die program met die aanlyn #NetMATRIEKS-partytjie.
Vroeëkoper-tarief nou gesluit!
VAKANSIE-tarief vir woonstelle en kampering vanaf 1 Julie:
● Kampering – R1 790 per persoon
R500 deposito + R430 afbetaling (gelyke paaiemente) oor 3 maande
● Woonstelle (nie see-uitsig) – R2 990 per persoon
R500 deposito + R830 afbetaling (gelyke paaiemente) oor 3 maande
In elke woonstel is ’n dubbelbed
● Woonstelle (see-uitsig) – R3 390 per persoon
R500 deposito + R964 afbetaling (gelyke paaiemente) oor 3 maande
In elke woonstel is ’n dubbelbed
NEEM ASSEBLIEF KENNIS!
Die betaling word gesamentlik per woonstel en gesamentlik per kampeerplek betaal, en NIE per persoon nie.
OM TE BESPREEK:
1.
Kliek hier as jy eers die tariewe wil aflaai
2.
Kliek hieronder om jou keuse vir kampering of woonstel te bespreek
3.
Kliek ook op die partytjiebus-opsie as jy dit wil bespreek
● R1 790 per persoon
● R500 deposito (nie terugbetaalbaar)
● R430 afbetaling (gelyke paaiemente) oor 3 maande (Augustus tot Oktober)
NEEM ASSEBLIEF KENNIS!
Die betaling word gesamentlik per kampeerstaanplek betaal, en NIE per persoon nie.

● R2 990 per persoon
● R500 deposito (nie terugbetaalbaar)
● R830 afbetaling (gelyke paaiemente) oor 3 maande (Augustus tot Oktober)
NEEM ASSEBLIEF KENNIS!
Die betaling word gesamentlik per woonstel betaal, en NIE per persoon nie.

● R3 390 per persoon
● R500 deposito (nie terugbetaalbaar)
● R964 afbetaling (gelyke paaiemente) oor 3 maande (Augustus tot Oktober)

●R990 per persoon (heen en weer)
● Die busse vertrek op Maandag 30 November en keer weer op Vrydag 4 Desember terug.
Noordwes-Universiteit – ’n wêreld vol moontlikhede wag by NWU, kliek op nwu.ac.za.
VROEËKOPER-tarief tot 30 Junie
VAKANSIE-tarief tot 31 Julie
LAATSLAPER-tarief vanaf 1 Augustus
Koop ‘n lootjie en
wen ’n matriekvakansie vir TWEE
– kliek hier.
Kliek vir ons Privaatheidsbeleid en gebruiksvoorwaardes
As jy deel is van die Voelgoed-vriendinneklub, vul jou lidmaatskapnommer in om jou kaartjies te koop.
As jy nog nie deel is van die vriendinneklub nie, kliek op Sluit aan!
As jy deel is van die Voelgoed-vriendinneklub, vul jou lidmaatskapnommer in om jou kaartjies te koop.
As jy nog nie deel is van die vriendinneklub nie, kliek op Sluit aan!