Video's

Voelgoed se video’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe.

[VIDEO] CARIKE KEUZENKAMP │ ’n Lewe van roem, liefde en ware vreugde 

Nuutste video

CARIKE KEUZENKAMP is ’n legende in die Afrikaanse musiekbedryf. Sy gesels oor haar lewe in die openbare oog, ’n suksesvolle huwelik en ’n lewe vol ...

Méér video’s

[VIDEO] PROF ELAIN VLOK │ Die pad na ’n betekenisvolle lewe 

Prof. Elain vlok

PROF ELAIN VLOK, die stigter van Clover Mama Afrika, se werk is ’n bewys van wat gebeur wanneer iemand hul hart in die diens van ...

[Video] MANDI BAARD gesels oor onvrugbaarheid en vriendskap

Mandi Baard

MANDI BAARD deel haar eerlike reis deur onvrugbaarheid, geloof en hoe vriende en familie haar krag gegee het om aan te hou glo. Teen 42 ...

[VIDEO] JO BLACK │ Sukses en roem is nie my nalatenskap nie

Jo Black

Roem is bloot die prys van sukses. Bekende sanger JO BLACK se ware nalatenskap lê in hoe hy sy kinders en diegene rondom hom beïnvloed. ...

[VIDEO] MARTELIZE BRINK │ Verlaat jou gemaksone en beleef ware groei

Martelize Brink

Groei gebeur buite jou gemaksone. MARTELIZE BRINK, radio-aanbieder en kookboekskrywer, is al amper 35 jaar in ’n rolstoel, maar leef elke dag met oorgawe. Wanneer ...

Maak jou daaglikse lewe makliker met effektiewe bestuur 

Gustav Gous

Neem beheer oor jou lewe! GUSTAV GOUS bespreek noodsaaklike bestuursvaardighede en help jou om te ontdek wat jy moet bestuur vir ’n meer doeltreffende lewe. ...

[VIDEO] Leef ligter – oorwin spanning en word baas oor jou stres

Jannie Putter

Spanning, kommer en stres is soos gif – dit steel jou vrede, jou tyd en jou gesondheid. Lewensafrigter JANNIE PUTTER leer jou hoe om bewustelik ...

Scroll to Top