[VIDEO] JO BLACK – Sukses en roem is nie my nalatenskap nie
- Self [Video]
- Jo Black
Roem is bloot die prys van sukses. Bekende sanger JO BLACK se ware nalatenskap lê in hoe hy sy kinders en diegene rondom hom beïnvloed.
My lewe het oornag verander: van onbekend tot waar mense skielik aan my baard wil vat in winkelsentrums. Hierdie soort “roem” is iets wat niemand behoort te ervaar nie.
Aan die positiewe kant het bekendheid baie deure vir my oopgemaak. Dit het vir my guns gegee in dorpe waar ek nog nooit was nie. Mense ken my naam op plekke, selfs oorsee, waar ek nog nooit was nie.
Bekendheid plaas egter ’n vergrootglas op jou. Mense hou daarvan om bekendes teen ’n hoër standaard as hulself te meet. Roem is nie die beloning vir my sukses nie – dis die prys wat ek daarvoor betaal.
Geloof is ’n persoonlike saak. Hoe meer ek sien hoe ander mense dit uitleef, hoe meer voel ek soms my eie geloof skiet tekort.
Ek is nie naastenby op dieselfde vlak as diegene wat ons etiketteer as “groot Christene” of “kinders van die Here” nie. Ek is maar net ’n gewone ou van ...
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die video
Méér video’s
Lynette Beer
- Lynette Beer
[Episode 9 – Video-reeks: Geheime rakende persoonlikheidstipes] [Lynette Beer] ’n Geruste Groen kan nogal langdradig wees en kom soms voor as lui. Hulle onderdruk hulle ...
Lucia Dramat
- Lucia Dramat
Soms kies ons om twee keer swaar te kry. Ons herleef die slegte tye van die verlede in ons gedagtes. Ons loop die oomblik waarin ...
Lynette Beer
- Lynette Beer
“Die waarheid is dat mense verskillend “bedraad” is, en dit is belangrik om hierdie andersheid te erken en te aanvaar,” sê LYNETTE BEER. Mense het ...