Kitsproteïen hawer

Ontbyt is 'n goeie tyd om meer vesel te kry, dié KITSPROTEÏEN HAWER is koringvry, glutenvry, laag in vet, ryk in vitamiene en
minerale, en is vinnig en maklik om te maak!

Vinnige veselryke ontbyt

Kenners beveel ‘n totale dieetveselinname van 25 tot 30 gram per dag aan en die meeste van ons skiet tekort om genoeg vesel in te kry.

Vesel is die sleutel vir goeie gesondheid, en hawer is ryk daaraan. Ontbyt is ‘n goeie tyd om meer vesel te kry, veral ‘n hawermout-ontbyt!

Dié kitsproteïen hawer is koringvry, glutenvry, laag in vet, ryk in vitamiene en minerale, en bevat essensiële amminosure.

Vesel help ook om ‘n gevoel van volheid te handhaaf, veral as dit met proteïen gepaard gaan.

Die Splinternuwe Jy Kitsproteïn Hawer (oorspronklike geur) is maklik en vinnig om te maak!

Meng 4 opgehoopte lepels en 200 ml kookwater, voeg versoeter by na smaak, en jy het ‘n smaaklike gesonde ontbyt-opsie.

Gebruiksaanwysings

1.
Meng 50 g poeier (4 opgehoopte lepels) en 200 ml kookwater.
2.
Voeg
versoeter by
na smaak.
3.
Water kan
vervang word met
melk van keuse.

Samestelling en voordele

Splinternuwe jy, proteien hawer_result
Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!