Kitsnagereg in 'n koppie

Nou kan jy in die gemak van jou eie kombuis of vinnig by die werk, in slegs 90 sekondes dié KITSNAGEREG IN 'N KOPPIE
geniet – laag in kalorieë en vet, met geen suiker, koring en gluten nie.

Vinnige, gesonde nagereg-opsie

Kitsnageregte word gewoonlik gekoppel aan ’n oormaat suiker, te veel kalorieë en vet en is meestal ongesond.

Dié kitsnagereg in ‘n koppie is nie net lekker nie, maar dit is laag in kalorieë, laag in vet, én bevat geen suiker, geen koring en geen gluten nie.

Nou kan jy in die gemak van jou eie kombuis of vinnig by die werk, in slegs 90 sekondes ’n heerlike, gesonde, maklike en vinnige nagereg-opsie sonder die skuldgevoel geniet!

Die Splinternuwe Jy Kitsnagereg In ’n Koppie is perfek vir mense wat aan diabetes ly, wat gluten- of koringweerstandig is of wat net ’n gesonde soet peuselhappie met minder vet en kalorieë verkies.

Dit is baie maklik om te maak!

Gebruiksaanwysings

1.
Voeg 3 opgehoopte eetlepels poeier (60 g) by 5 eetlepels water en 1 eetlepel olie.
2.
Meng deeglik saam, en plaas beslag in ’n gesmeerde groot koppie.
3.
Mikrogolf
op hoog vir 90
sekondes.

Samestelling en voordele

Splinternuwe jy, kitsnagereg in 'n koppie_result
Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!