Voelgoed se oudio’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe.
Ons verheerlik God nie sodat Hy daaruit kan voordeel trek nie, maar sodat óns kan! Dit beteken nie dat Sy aanbidding op ons behoeftes gebaseer ...
Rig jou hele wese daarop in om so betekenisvol as moontlik te lewe. Dan kan jy bykans elke oomblik gevul met uitdagings oorkom. Koester elke oomblik; leef doelgerig en toegewyd Selfs meer as dit, God ...
Gebruik jou roeping en unieke gawes om ‘n kragtige impak te maak met jou bediening. Luister na wat MELISSA SWART tydens die Vroue wat glo–retreat gesê het. Het jy al ooit gewonder wat jou roeping ...
Laat lei jou deur ’n uitdagende tyd wat vir seker heelwat visie gee oor baie goed. Leer uit die proses wat ’n vuurdoop is in geloof. Laat jou geloof jou op die regte paaie lei. ...
Hunker jy daarna om nader aan God te leef en om daagliks Sy teenwoordigheid meer tasbaar te ervaar? Dit is God se grootste begeerte dat ons Hom beter leer ken en nader aan Hom groei.
...
Soms raak die lewe net te oorweldigend. Druk dan die pauseknoppie en kom vir ’n oomblik tot bedaring. Haal diep asem, kom tot verhaal en fokus op Goddelike vrede en teenwoordigheid.
...
Die hedendaagse leefstyl is nie sonde nie. Maar dit is belangrik om verantwoording te doen: Maak jy werklik tyd vir God? Waaraan dink jy? Waaroor bid en praat jy? Wat doen jy met meeste van ...