Hunker jy daarna om nader aan God te leef en om daagliks Sy teenwoordigheid meer tasbaar te ervaar? Dit is God se grootste begeerte dat ons Hom beter leer ken en nader aan Hom groei.