[Oudio] Maak elke oomblik van jou lewe betekenisvol
- Geloof [Oudio]
- Alta Strauss, radio-omroeper en motiveringspreker
Rig jou hele wese daarop in om so betekenisvol as moontlik te lewe. Dan kan jy bykans elke oomblik gevul met uitdagings oorkom.
Koester elke oomblik; leef doelgerig en toegewyd
Selfs meer as dit, God se wil vir jou is om die beste lewe te leef!
Dit is waarom Hy jou uniek en besonders geskep het. Wanneer jy dan jou visier op híérdie rede instel, dít wat werklik goed is vir jou, sal God ook alles voorsien wat jy in die nóú-oomblik nodig het.
Dit is sekerlik een van die waardevolste lesse wat ons in die lewe kan leer: Dat dit beter is om te streef na dit wat die beste vir ons is, as dit wat ons soms wil hê.
God is alomteenwoordig. Hy weet waar jy vandaan kom en is alreeds in jou môre. Jou fokus moet wees om ’n sinvolle lewe te leef.
So, wat beteken dit om ’n lewe wat waarlik betekenisvol is te leef?
’n Lewe wat die beste vir jou is? Dit beteken om jouself te nader tot Hom en Hom ...
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die oudio
Méér oudio's
Om te verander, moet jy besef daar is dinge wat jy anders sal moet begin doen. Die enigste manier om te verander is om die ...
Ingrid Bell
Die Bybel is nie “outyds” nie. Pas die raad daarin altyd eerste toe bo dit wat elke dag op die internet voorgestel word. Daar is ...
As mamma en vrou hou ons die atmosfeer in die huis in ons hande en ons stemtoon vas. ’n Kalm ouer, het ’n groot uitwerking ...