Ja, jy kan… Jou ideale só bereik
Of dit nou jou ideale gewig is of om fiks te word, met ’n doelwit waarop jy kan fokus en ’n bietjie ondersteuning kan jy dit bereik, sê leefstylafrigter GERHARD VAN DER MERWE. As jy na niks mik nie, gaan jy dit heel waarskynlik tref. Om na niks te mik nie veroorsaak twee probleme. Aan […]
Ja, jy kan… Jou ideale só bereik Read More »
