Die meeste vroue het min tyd en ’n besige program. Podsendings maak dit maklik! Terwyl jy die kinders rondry, oefen, kosmaak of inkopies doen, kan jy steeds luister – een keer per maand, Vrydag om 13:00 op die Voelgoed-webblad en Spotify.
Maak nie saak wie jy is, op watter plek in jou lewe jy jou bevind, of waar jy graag wil wees nie – die meeste van ons wil onsself verbeter. Aanbieder Lynette Beer, verhoudingskenner
Al wat dit vat om met God te connect, is 5 minute! Leer hoe God oor jou voel en dat Hy altyd by jou is, nie net wanneer jy direk met Hom gesels nie. Aanbieder Liesel Krause-Wiid, predikant
Is jy rondom 30? Maak seker jy luister dié podsending vir dertigers! Eg, eerlike en reguit gesprekke om ’n betekenisvolle lewe te lei. Aanbieder Reandi Grey, aktrise
Spesifiek vir besige ma’s om hulle te help met ‘n meer georganiseerde, rustiger en minder chaotiese lewe – terwyl jy jou drome najaag! Aanbieder Rhona Erasmus, entrepreneur
Daar is soveel druk op Christenmeisies oor hoe om die perfekte meisie te wees, terwyl hulle hulleself eintlik nou maar eers leer ken … Aanbieder Janine Fourie, predikant
Die wêreld het Godvresende mans nou meer nodig as ooit tevore. Mans wat die leiding neem by die huis, by die werk en in die gemeenskap. Aanbieder Johan Beukes, besigheidsafrigter
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Ut elit tellus, luctus nec ullamcorper mattis, pulvinar dapibus leo.
Jy moet kies om jouself te wees. Daar is egter ’n vrees dat mense jou nie sal aanvaar nie. Luister na Lynette Beer se raad oor hoe om te kies om jouself te wees – ten spyte van vrees en skaamte.
As kind van God moet jy anders lyk en lewe. Jy is dalk in hierdie wêreld, maar jy is nie van hier nie. Luister wat Liesel Krause-Wiid sê oor Christene wat anders moet leef en lyk as die wêreld.
Aan die einde van die jaar is jy moeg. Maar dis juis nou wanneer jy mooi na jouself moet kyk. Luister wat Reandi Grey sê oor hoe belangrik dit is om selfsorg toe te pas en jou tempel te versorg.
Soms moet jy ’n nuwe rigting inslaan, maar is jy te bang om die eerste en tweede tree te gee. Luister na Rhona Erasmus se raad oor hoe om met moed die volgende tree op jou pad saam met God te gee.
Maak nie saak wie jy is, op watter plek in jou lewe jy jou bevind, of waar jy graag wil wees nie – die meeste van ons wil onsself verbeter.
Al wat dit vat om met God te connect, is 5 minute! Leer hoe God oor jou voel en dat Hy altyd by jou is, nie net wanneer jy direk met Hom gesels nie.
Is jy rondom 30? Maak seker jy luister dié podsending vir dertigers! Eg, eerlike en reguit gesprekke om ’n betekenisvolle lewe te lei.
Spesifiek vir besige ma’s om hulle te help met ’n rustiger en minder chaotiese lewe – terwyl jy jou drome najaag!
Kry maandeliks ons #PodsendingVrydag-nuusbrief, met inligting oor opkomende episodes se temas en datums.